Verified Reviews
Bloubergstrand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloubergstrand
Rated 4.7 out of 5 based on 1064 reviews.
"Ons geniet Table View en Bloubergstrand en area en kom al vir die afgelope 11 jaar daar bly met die Argus."
"Bloubergstrand is 'n pragtige skoon strand met baie aktiwiteite om almal besig te hou."
"Die grootste probleem met die Kaap is die wind, en die beperkte hoeveelheid paaie in Kaapstad in. Andersins, spesifiek met betrekking tot Bloubergstrand was dit 'n heerlike area om in te bly. Ons kon strand toe stap om na die kite surfers te kyk. Daar was ook werkende parkies naby vir ouers met kleiner kinders. Die dorp beskik oor verskeie geriewe van winkels, kitsbanke, tot restaurante en besienswaardighede, en is binne ry-afstand van vele meer bestemmings. Iets vir almal binne 'n redelike afstand."
"Beautiful views. Unfortunately the main hub area seems to have declined in the 8 years since we last stayed in Bloubergstrand. "
"It is the most beautiful scenery, calm waters and relaxing to be at."
"Ocean may be cold, but if you want to put your feet in you would not regret taking a walk on the beach."
"Table View is goed geleë om Kaapstad beter te leer ken. Naby swem strande geleë. Kan aanbeveel."
"Bloubergstrand is fine. My laaste opmerking is om die eienaars en die gaste uit te ken, want niemand weet wie niemand is nie. Kan daar asb. onderskeid getref word."