Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Aberdeen, Sarah Baartman District
Blue Door B&B"Aberdeen is tuisdorp vir my. Daar gebore en skool gegaan."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Conifer Beach House"Ek besoek Port Elizabeth meestal vir besigheidsdoeleindes en kan daarom nie kommentaar lewer oor PE as 'n toeristebestemming nie. Die deel wat ek besoek het lyk baie mooi skoon en daar is goeie restaurante in die omgewing."
"Indien enigiemand hierheen reis om die natuur en omgewing te waardeer, en om al die geskiedkundige plekke te besoek en om foto's te kan neem het jy ten minste 10 dae nodig, ek sal weer die distrik wil besoek, hoe gouer hoe beter."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Lavender Garden Cottage and Lodge"PE bied alles wat ons benodig."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Marina Sands 11"Sal dit enige tyd kies om vakansie te gaan hou."
St Francis, Sarah Baartman District
Philippa Cottage"Rus en vrede, tjoep stil, jy hoor die branders van die see as jy gaan lê in die aande en die dorpie se mense is so vriendelik en behulpsaam!"
"Pragtige area, almal in Nieu-Bethesda is vriendelik en gasvry. Jy word wakker gemaak met voëlgesang. Asemrowende sterreprag."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Cedarlaan 16"Jeffreysbaai het altyd 'n vakansie gevoel, gee nie om watter tyd van die jaar jy daar is nie."
"Graaff-Reinet het vele geskiedkundige plekke om te besoek en die Vallei van Verlatenheid is 'n moet. Pragtige klein winkeltjies en top restaurante ook."
"Ons reis graag deur die Karoo-distrikte en die Cacadu-distrik is een van ons gunstelinge."
"Graaff-Reinet is well-worth a visit. There is so much history in the area!"
"Graaff-Reinet het soveel geskiedenis om te deel. Mooi historiese plekke om te besoek. Vallei van Verlatenheid is ook baie mooi. "
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Aguia-Vista"Baie rustige plek om weg te breek van die besige stads-lewe."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
FewSteps Accommodation"Hou van die baai. Sal maklik daar kan bly. Die strand is wonderlik en al die geriewe en eetplekke wat mens kan begeer is daar. Mooi omgewing en lekker atmosfeer."
"Verlang terug na die dae toe ons in die Oos-Kaap gebly het en die area bly maar mooi."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
The Olde House"Great place to be, nice beaches, beautiful malls and nice weather in summer."
"Kenton is 'n besonderse plek om te besoek. Die water in die lagoons is silwerskoon - ons het dit regtig geniet."