Verified Reviews
Calvinia
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Calvinia
Rated 4.2 out of 5 based on 554 reviews.
"Het net 'n nag daar geslaap en weet dus nie veel nie, maar was nogal verras deur Calvinia."
"Pragtige dorp, nooit geweet dit is so mooi daar nie. Dink net ons moet meer betrokke raak om ons medemens te help in die droogte wat die boere naasliggende aan Calvinia beleef. Verder sal ons beslis weer daardeur toer en mense aanraai om daar te stop."
"It is a quaint little town and the gateway to a variety of places to visit when heading to the West Coast."
"Lekker happy place, everyone smiles and greets you as you pass them by super lovely people who are eager to help. The OK foods owner was awesome. Lots of mozzies but the locals say that's normal and the town has you covered. Worth a visit, the super tall post box was awesome to see. Neat, clean, little town. We enjoyed our stay."
"Die dorpie het baie om te bied. Die museum is veral pragtig, maar moenie die groot posbus mis loop nie!"
"Ek en suster het net oornag daar, maar 'n pragtige dorpie met alles wat enige toeris kan verlang."
"Calvinia is 'n klein dorpie met 'n trotse geskiedenis soos in die museum aan die lewe gehou word. As jy 'n oornagplek soek en 'n paar ure het om te kuier is Calvinia die plek."
"Doen jouself 'n guns en besoek daar dele van Suid-Afrika. Jy sal weer besef wat is diens, vriendelikheid, goeie mense en 'n ander tipe mooi."
"Die museum by Calvinia is besonders en 'n moet-sien as 'n mens in Calvinia is."