Verified Reviews
Cape Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Karoo
Rated 4.5 out of 5 based on 2924 reviews.
"Quaint and artsy little town. Tend to be a tad expensive, but that is to be expected. Nice stopover for a couple of days on a road trip."
"A very nice place but please, councillors, do something about your streets. It's a nightmare to drive in Nissanville."
"Lieflike klein dorpie. Ek is baie jammer dat ek nie op 'n Saterdag daar was om ook te gaan fliek nie."
"It was a good location for the long drive from Bloemfontein to Cape Town. Lovely to find hidden gems to sleep and eat. "
"Sutherland is slegs 'n plek waar jy sterre en die observasie-fasiliteite kan gaan besoek."
"Great restaurants, friendly people and a very good art gallery and a Gin Bar in the town that is quite an attraction!"
"Pragtige plek gaan elke jaar maar die verblyf sien ons nie weer nie dankie!"
"Mooiste dorpie ooit! Heerlike eetplekke, alhoewel jy moet weet watter is oop en op watter tye. Rustig, mooi natuur en pragtige gerestoureerde huisies."
"Ons het ons morsdood gesoek na 'n kafee en apteek! Dis definitief nie die plek om geskenkies vir geliefdes te koop nie. Meeste is kunswerke en min daarvan is billik geprys. Dis 'n pragtige dorp en baie skoon."
"Pleasant rural atmosphere, nice breakaway destination, some special things to see and do. "
"Prins Albert is 'n fantastiese, netjiese, skoon, vriendelike toeristedorpie met tonne om te doen. "
"Ek hou baie van die omgewing en veral die mense. Kom gereeld besoek aflê in Sutherland en het net goeie herrinninge van die dorp en sy mense."
"Prins Albert is 'n gunsteling-wegbreek vir ons, want die dorpie is pragtig skoon, uitstekende restaurante en pragtige natuurskoon. Die ideale Karoo-vakansie met baie opsies en vermaak. Die teater is altyd 'n hoogtepunt!"