Verified Reviews
Cape Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Karoo
Rated 4.5 out of 5 based on 2924 reviews.
"7 Arches restaurant and art gallery, fine dining without the fuss. Fantastic food, ambience and service. Swartberg Pass is a must! "
"Wonderlik en so gasvry. Pryse meer billik as jy weet waar om te koop. Ek kom gou weer terug!"
"Ek hou van die plek. Sal weer kom kuier of as deurgang na Mosselbaai gebruik. Skilderagtig en baie veilig!"
"Make sure that you book a stay for at least two nights. Lots to offer besides the visit to the Telescopes which is a must visit."
"Baie beslis 'n besoek werd met al die gasteplase in 'n pragtige omgewing. Pas ook Klaarstroom en De Rust in by enige reisprogram want langs die pad daarheen wag daar verrassings."
"Daar is net iets omtrent Sutherland wat maak dat mens net weer en weer moet kom kuier."
"Die owerhede/munisipaliteit kan gerus meer doen om Ladismith as 'n toeristebestemming te bemark. Die omgewing bied so baie, maar dit trek nie so baie toeriste nie."
"Great place! Country Hotel Laingsburg het top potjiekos! Probeer gerus die afval!"
"Dis uniek. Die verblyf was uiters bevredigend en die sterrekyk was fantasties. Sal dit beslis weer besoek, veral ook in die winter. Dit sal 'n belewenis wees."
"Die oorspronklike plaas het aan van my direkte voorgeslagte behoort. My oupa het sy kinderjare op Prince Albert deurgebring."
"Beslis 'n moet. Om die SALT-Projek te kon besoek, was verrykend en trots om dit in Suid-Afrika te kan beleef. Die Karoo is besonders en ons het verlief geraak."
"Dit is 'n belewenis wat elke reisiger in Suid Afrika ten minste een maal behoort te ervaar! Jurg Wepener by Sterland gaan uit sy pad om elke besoeker met hope kennis en entoesiasme te vul. Dit is aan te bevele om in die winter tydens donkermaan te gaan sterre kyk. En onthou om saam met jou verblyf ook jou tafel in 'n restaurant te bespreek - veral by die Ou Meule. Dit is skaars en in groot aanvraag elke aand."
"Beautiful town - off the beaten track. Loved the restaurants the town had to offer! Close proximity to Swartberg Pass, Gamkaskloof (Die Hel) and Cango Caves. "