Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Kaapse Roete 62
4.6/5

Lees regte resensies van Kaapse Roete 62 van 4931 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Roete 62 akkommodasie

Bladsy 7 - 878 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

The Country Garden is op die Beecatcher Plaas naby Ladismith in die berge. Gaste word in hierdie vriendelike atmosf...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Visvang
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 800
R1 800 R1 260
per nag (plek vir 4)

Karusa Farm Cottage is in die hartjie van die Kangovallei op Vogelsang-plaas in Schoemanshoek geleë. Dit is langs d...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Wynproe
Vanaf R1 800
R1 800 R1 260
per nag (plek vir 4)

Jacomanzi

Selfsorg in | Klein-Karoo, Klein-KarooKaapse Roete 62
Vanaf
R1 300
per nag, vir 5 mense

Jacomanzi is op die R62 naby Ladismith en bied verblyf vir natuurliefhebbers. Dié ou plaashuis is op 'n rustige en ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 5 mense

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense

Die Calitzdorp Country House is 'n pragtig ingerigte huis met oorspronklike kuns en oudhede, en 'n praguitsig oor '...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense

Over Karoo Inn

Gastehuis in | Barrydale, BarrydaleKaapse Roete 62
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Over Karoo Inn is in Barrydale op die gewilde Route 62 wat tussen Kaapstad, Oudtshoorn, die Tuinroete en Gqeberha (...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense

Die Artist's Cottage is 100 jaar gelede in die tipiese platdakstyl van die Karoowerkershuisies gebou. Met 'n en sui...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 290
per nag, vir 2 mense

Ballinderry, The Robertson Guest House is die enigste 5-ster-gastehuis in Robertson en word nie deur beurtkrag gera...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R2 290
per nag, vir 2 mense

Iona @ Skye

Selfsorg in | McGregor, McGregorKaapse Roete 62
Vanaf
R1 235
per nag, vir 3 mense

Iona @ Skye is 'n oorspronklike werkershuis wat in die 19de eeu gebou is. Die kothuis is ietwat deur die huidige ei...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 235
per nag, vir 3 mense

Karoo Ghetto

Selfsorg in | Oudtshoorn, OudtshoornKaapse Roete 62
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 5)

Karoo Ghetto is net buite Schoemanshoek, tussen die Kangogrotte en Oudtshoorn geleë. Dié ruim huis is langs 'n da...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 5)

The Cottage

Selfsorg in | De Rust, De RustKaapse Roete 62
Vanaf R1 350
R1 350 R1 148
per nag, vir 4 mense

The Cottage is 'n bekoorlike, rustieke selfsorg-eenheid in die skilderagtige dorpie De Rust in die Klein-Karoo. Dit...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf R1 350
R1 350 R1 148
per nag, vir 4 mense

“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem