Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Roete 62 akkommodasie
995 lekke plekke om te bly
Fairfield Cottages is op 'n vrugteplaas van 100 hektaar teen die voet van die Skurwebergbergreeks. Al die selfsorg-...
Montagu Ronda-View bied selfsorgverblyf in die pragtige dorpie, Montagu. Kom ervaar verblyf in 'n grasdakrondawel m...
The Farmhouse @ On Poplars Lane is 20 km vanaf Montagu geleë en bied verblyf wat perfek is vir sakereisigers of gas...
The Tulbagh Boutique Heritage Hotel word deur skouspelagtige berge omring en is in die middel van Tulbagh geleë. Di...
“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte... Lees meer