Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Blootgestel aan Kaap omgewing sedert ek 'n kind was. Kaapstad is gemaklik om rond te gaan, baie om te doen vir alle belangstellings en ouderdomsgroepe. Kaap-omgewing het duur geraak vir Suid-Afrikaners wat graag hulle eie land wil verken. Dit is jammer dat meeste aktiwiteite grootliks op die oorsese mark gefokus is en ons eie land se gemiddelde gesinne begin uitsny tot 'n groot mate."
"Kaapstad bly 'n top stad om te besoek. Daar is net te veel besienswaardighede vir 'n kort besoek, so sorg dat jou beplanning op ontspanning gerig is. Ons doen daardie volgende keer!"
"It's an awesome place. Everything we need for holiday destinations is here. Wouldn't change it for any other place in the world!"
"Met die publieke vervoer kan jy baie plekke besoek sonder om van hou eie vervoer gebruik te maak."
"Ons het die Kaap baie geniet! Ons kuier was net te kort!"
"The rating might be a little bias because I'm actually from Cape Town and the stay over was as a result of my relocation to Johannesburg."
"Kaapstad has so many things to do and is a shopper's paradise. I hope to have more free time next time I'm there to see more of it."
"Pragtigste en beste om vakansie te hou! Genoeg om te doen, vir klein en groot."
"We want to retire in Houtbay as soon as we reach our retirement age."