Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Kalkbaai is die Kaap se Dullstroom. Hordes klein winkels en dié lekkerste restaurante. Super veilige plek om in aande ook rond te loop. Ons bly nooit meer op 'n ander plek as in Kalkbaai nie."
"Rustige plekke waar mens nog die stilte ervaar al beweeg jy tussen ander besoekers."
"Very clean and pleasant to be there. I found the area very central and within walking distance of a few nice tourist attractions. "
"Waardeer weer die mooi in die lewe. Winkeltjies by die mark 'n belewenis as jy weet waarin jy belangstel en wil doen. "
"Pinelands is sentraal tot alles geleë, maar bied nie 'n see-aansig nie. Daar is 'n winkelsentrum binne loopafstand van the Chocolate House met 'n baie lekker seekos-restaurant. Die nabygeleë Hog Restaurant is 'n MOET met ongelooflik lekker 'pork belly'. Met spitstyd is dit net baie moeilik om op Forrester Drive in te draai."