Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"'n Regte belewenis. Indien enige iemand Kaapstad beter wil leer ken, kan ek beslis aanbeveel dat hulle van die rooi toerbusse "Hop-on-hop-off" gebruik moet maak. Dit was beslis die moeite werd en ons het dit terdee geniet!"
"Muizenberg is 'n pragtige dorp. Die DA verdien 'n 5-ster-gradering vir netheid in die dorp en op die strand. Muizenberg is tops!"
"Die kompleks se eienaars moet 'n groot braai bou wat almal kan gebruik. Ons Namibiërs hou van vleis en braai."
"Awesome place, stunning beach, great shops, nightlife and convenient public transport. Great place. New Year's Eve on the beach was epic!"
"Ek verkies 'n rustige omgewing wanneer ek vakansie hou en hierdie was perfek!"
"Noordhoek is beautiful! Mooiste wit strand. Baie lekker eetplekke en gawe "community"."
"Dis seker maar n algemene probleem - die 1ste Januarie moet 'n mens maar wegbly van die strande af. Strand-area was verskriklik besig, maar behalwe daarvoor is Strand baie lekker."
"Die weer was baie goed, miskien bietjie warm, maar dit was nie 'n probleem nie. Die strand was vol en het hopeloos te min ablusieblokke vir soveel besoekers per dag. Die munisipaliteit kan werklik aandag skenk aan opruim en skoonmaak terwyl mense kuier op die strand gedurende die dag. Dit het baie vuil gelyk in die oggende en dis gewoonlik die tyd wanneer mens wil gaan stap."
"It's perfectly located to all major routes and sites. Good convenience to shopping amenities and beach. Friendly and helpful security staff. "
"Lovely suburb, central and safer than most. Traffic was a bit nightmarish on the days of the cricket test but it can be avoided with planning. "
"Aangesien ons kinders in Boston/Bellville woon, is dit vir ons die ideale bestemming."
"Mooi en baie om te doen. Die hawe verkoop vars vis. Klomp lekker winkeltjies om in rond te loop. "