Verified Reviews
Drakensberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg
Rated 4.3 out of 5 based on 1674 reviews.
"To stay in the surroundings of Fouriesburg such as guest farms but definitely not inside town."
Northern Drakensberg, Drakensberg
Dumbe Cottages"Kan ander attraksies soos Golden Gate en Clarence as dagbesoek doen."
"Daar moet gerus iets gedoen word met die paaie. Champagne Vallei is baie mooi om net na te kyk. En natuurskoon te bewonder en om te gaan stap."
"Met lekker stapplek, mooi natuur, die Drakensberg se seunskoor, Valley Bakery en Ardmore naby, is die absluut aan te beveel."
"Die hele area bied lekker geleenthede vir oud en jonk om besig te bly."
"Best they sort the water problem out. To much rain causing the pumps in the river to give problems, municipal inefficiencies I presume."
"'n Klein supermark sal voordelig wees vir gaste wat die omgewing besoek."
"Omring deur berge, klowe, heelwat besienswaardighede was naby Drakensberg seunskool. Roofvoëls kan besigtig word Canopy Toere staproetes, antieke winke , WaardeArdmore kunswerke te besigtig. Beperkte landbou mielies en sojabone bosbou, bootrit op dam by Drakensberg Sun tussen 14:00 end 16:00 daagliks. Waarde vir geld."
"Baie om te sien en te beleef in 'n redelike kort afstand. Drakensberg se Seuns Koor is 'n moet, asook die roofvoëlsentrum."
"Moenie die Drakensberg seunskoor se opvoerings misloop nie. Die 2 supermarkte in die omgewing is genoegsaam toegerus en daar is n paar baie oulike winkels ingestel op toeriste. Dit is nie die stad nie maar n wonderlike buitelewe ervaring."
"Pragtige natuurskoon en baie plekkies waar mens kan stop langs die pad. Falcon Ridge se "bird show" is 'n absolute moet. Fantastiese ervaring om die roofvoëls in aksie te sien."
Northern Drakensberg, Drakensberg
Witsieshoek Mountain Lodge"Ons het ons so bietjie vasgeloop met “locals” bo op die Amphitheatre wat ons omsingel het en ons juwele wou vat. Dalk 'n goeie idee om in groter groepe te stap."
"A hidden gem in South Africa. Great travel destination with plenty to do. With spectacular mountain surroundings Champagne Valley is one of a kind. We would definitely recommend to visit the Falcon Ridge Bird of Prey Centre."
"Die eienaars van die bestemming het uit hul pad gegaan om ons verblyf onvergeetlik te maak!"
"Despite its small size I think that the town itself could use a little bit of a clean up especially the two main roads other that that a very nice and quiet little town."
"Nie veel in Winterton te doen nie. Darem 'n paar winkels om kruideniersware te koop, en noodsaaklike goedjies."
"Baie goed om te doen in Underberg. Een winkelsentrum. Mooiste uitsigte op die berg. Lekker en rustige wegbreek."
"Besoek gerus die Country Inn - die etes wat bedien word is hemels en waarde vir geld. Mooi natuurskoon en staproetes."