Verified Reviews
Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Durban
Rated 4.3 out of 5 based on 897 reviews.
"Ek kan nie regtig Durban uitsonder nie, want ons verblyf was in Umhlanga Rocks. Umhlanga is die skoonste dorp wat ek lanklaas gesien het, dit is 'n uitstekende bestemming. Net baie duur."
"Uiters vuil, voel onveilig waar mens beweeg, veral aan strandfront. Umhlanga en Balito is veilig en netjies."
"Great service, it was like home away from home. The restaurant had excellent service, friendly and helpful staff. "
"Durban itself is not a great destination, but Umhlanga is awesome - those few kilometres up the road make all the difference!"
"Ushaka is the best place to keep every one busy no matter what age you are. Beach is clean and you feel safe."
"I have to go to Durban to facilitate some clients. So depending on the area of the office, is where I stay."
"Daar was so ‘n paar sportmotoreienaars was ‘n bose lawaai gemaak het in die nagte deur op en af te jaag. Dink die UIP moet hulle so bietjie vas vat."
"Jy moet maar versigtig wees. Bedag en seker wees van jou omgewing ten alle tye. Omdat dit in COVID-19 was, het ons nie te veel rond beweeg. Nuwe Promenade great."
"Was during Covid so difficult to say. Definitely more beggars on the streets and in parking lots."
"Ons was aanvanklik bekommerd oor veiligheid. Maar die omgewing was betreklik stil en daar was baie sekuriteit by die venue en omliggend. Ons kon gemaklik stap vanaf die venue na die Ushaka Waterwêreld en kon ook 'n bus vandaar neem na die stad. Punt is 'n wonderlike ouwêreldse omgewing gekombineer met die nuwe. Ons het dit terdeë geniet om daar te bly."