Verified Reviews
Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Durban
Rated 4.3 out of 5 based on 897 reviews.
"It is a chilled and nice outing for the family and includes many activities."
"Durban has a lot places to visit but the entrance prices are quiet steep especially if you are travelling in groups."
"Strate is vuil (soos maar met meeste ander stede). Nie my gunstelingplek nie, maar ons moes die SA Skole Swem Gala bywoon. Kingspark Swembad nie meer so mooi as wat dit was nie, maar ons sien dat hul besig is met herstel."
"Die mense in Durban is baie baie rustig. Los jou haastigheid en ongeduld in Gauteng."
"Umhlanga is a fun and vibey place with all shops, restaurants and beach in close walking distance from all accommodations."
"Umhlanga staan uit as 'n netjies versorgde plek, die wandelpad kan mens met gemoedsrus geniet."
"Umhlanga is ongelooflik skoon en netjies. Die paaie is in 'n baie goeie toestand."
"Die laaste keer toe ek in Ballito/Durban was, so 10 jaar terug, was dit baie beter as nou. Die vloede en 'racketeering' het die plek en omliggende gebiede baie skade berokken. Ek neem aan die Munisipaliteit doen ook nie hul werk ten volle om die plek skoon en netjies te hou nie. Die 'Kings Park Swimming Pool' was 'n groot telleurstelling en die fasiliteite kan meer aandag kry van die Munisipaliteit af om dit weer in 'n baie beter toestand te kry. Nasionale swem kompetisies word daar gehou."
"Durban is a multi-facetted city and it depends on why you are visiting it. In Durban itself the place is generally poorly maintained (roads especially) and looks sad. If one ventures further afield to Umhlanga and/or Kloof, Gillitts, Hillcrest things are slightly better. It is not a destination of choice for us for a holiday."
"Roads are in bad condition and traffic hectic and traffic rules are not obeyed."