Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"Town itself is just a rural Eastern Cape village, but the surroundings are beautiful. "
"Prakties, stiller en redelik sentraal geleë. Sal eerder hier bly as te naby aan die hoofstrand, jy het alles om jou en niks is te ver nie."
"Die "Gonubie Marina Club" is nuut oorgedoen en dit is 'n lekker plek om jou viervoetigekind op de strand/ riviermond te laat rondloop."
"Beautiful Karoo town and very good place for a relaxing getaway (think: hiking, walking, reading, chilling, eating out, etc.) Love the bookshop in particular."
"Ons wil meer tyd daar gaan spandeer. Nog so baie om te doen en te sien waarby ons nie kon uitkom nie."
"Stil, rustige plekke wat baie mooi is met vriendelike mense en mooi strande in die omgewing."
"Ons het dit ongelukkig getref, die wind het verskriklik gewaai, maar ons sal graag weer daar gaan vakansie hou."
"Lieflike nuwe motor kar museum in die dorp net langs die Tyremart handelaar aan die onderkant van die dorp."
"Nie 'n groot variasie eetplekke nie, maar die gehalte van die plek waar ons kon uiteet was baie goed. Ons het eintlik maar net oornag - geen ander behoeftes as toeriste gehad nie."
"Addo is 'n tipies plattelandse dorpie wat vervalle is met Algemene Handelaars wat aan buitelanders behoort. Sou graag wou koop by ons SA burgers, veral omdat ek vergesel was deur buitelandse toeriste. "
"Although limited activities, my spouse and I enjoyed a clean, peaceful and friendly destination. Beautiful!"