Verified Reviews

Eastern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape

Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Karoopark Guest House

"Heloyou en Vuryard het lekker koffie en ligte etes."

Nxuba (Cradock), Eastern Cape

Linduli Farmstay

"Pragtige dorp met pragtige geboue, maar ongelukkig het die dorp agteruitgegaan die afgelope paar jaar die strate is vuil en mens voel nie veilig nie. Buiten dit is 'n besoek aan die dorp beslis die moeite werd."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Cassia Self Catering

"Die area waar ons was, was skoon en netjies en n mens het sommer veilig gevoel."

Port Alfred, Eastern Cape

Bonsai Cottage

"Drinkwater is 'n algehele probleem, maar anders het ons die naweek geniet."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Furrows Lodge

"Dit was 'n verrassende lekker kuier. Jy moet minstens 2 nagte bly sodat jy genoeg tyd het om alles te besoek, tee of 'n bier te gaan drink en dan by elk van die verskeie restaurante te gaan eet. Voorwaar een van daardie plekke wat ek weer sal gaan kuier."

Middelburg, Eastern Cape

Aandster Oornag Akkommodasie

"In the middle of nowhere, took turn off N1 back to Cape Town. Good place to stop and rest."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Jbay Holiday Home

"Beste vakansiebestemming in die wêreld!"

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Doornberg Guest Farm

"Wat 'n wonderlike klein dorpie. Na 'n baie lekker seevakansie stem ons gesin saam dat Nieu-Bethesda die hoogte punt van ons vakansie was. Sal beslis vir langer daar gaan kuier."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Bibury Cottage

"Ek dink Gqeberha is meer 'n stad waar jy kom bly, want die mense is baie vriendelik maar daar is nie baie lewe in die stad nie. Dit lyk egter of dit 'n goeie vertrekpunt is vir "game lodges" in die omgewing."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Remini

"Baie jammer dat die Noordekloof Natuurreservaat so verwaarloos is. Het Kabeljous Reservaat geniet."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

The Ibis Lounge

"'n Moet-besoek plekkie!"

Middelburg, Eastern Cape

Aandster Oornag Akkommodasie

"Baie rustige dorpie en goed om van die stad weg te breek."

East London, Eastern Cape

Springtide Studios

"Oos-Londen dorp self is baie swak en baie onveilig."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Marine Drive 49

"Goed geleë. See-ligging. Ontspanning. Goeie weer."

Nxuba (Cradock), Eastern Cape

Irelander Self-catering Flats

"Die Berg Zebra Park is 'n absolute moet!"

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Rietjiesbos Self Catering

"Graaff-Reinet is een van die skoonste dorpies wat ek al gesien het. Die dorpsmense is ongelooflik vriendelik en dit is tot lekker om te gaan petrol ingooi."

St Francis, Eastern Cape

Milkwood Way

"Wat kan mens meer sê as wow. "

Kei Mouth, Eastern Cape

Seabreeze

"Dit is 'n baie mooi omgewing. Die permanente inwoners is baie gaaf."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Beach Lagoon

"Baie lekker plekkie, Vismandjie die lekkerste vis."

Barkly East, Eastern Cape

Royal Manor

"Munisipaliteit moet die plek regruk. Dis fantasties geleë. "

Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape

Acorn Cottage Bed and Breakfast

"Baie geskiedenis, aangename weer, maar onderhoud van paaie en watervoorsiening deur munisipaliteit is swak."

Page
Page 60 - Showing 1771 to 1800
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers