Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 4812 reviews.
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Lesoba Guest Farm"It may not be everyone's cup of tea, but I prefer Fouriesburg to the more touristy Clarens when visiting the region. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooiland"Soos enige toeristebestemming is die winkels baie duur. Maak seker jy vat baie geld saam, want alles is mooi! Daar is net nie veel vir die kinders om te doen nie, so ek dink nie dis 'n plek wat kinders sal geniet nie. Maar oor die algemeen het ek en my man elke oomblik daar geniet."
Rosendal, Eastern Free State Highlands
Gaffie's"We loved how especially friendly everybody was wherever we walked - hospitable and helpful harking back to the ''good old days'' of people relaxing on their patios and watching life go by slowly. We loved Die Stoor: wonderful food and conversation - I felt we made new friends there! "
Clarens, Eastern Free State Highlands
RiverWalk Guest House"Dit is 'n kosfundi en kunsliefhebber se ideale dorpie en vir die wat iets rustig en warm soek."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Linwood Guest Farm"Beautiful surroundings, lovely shops and restaurants were also great. Lovely weekend away!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
La Bri"Clarens is 'n interessante naweekbestemming, maar ons sal nie hier vakansie hou nie. Genoeg verskeidenheid om te sien. Sommige besighede se waarde is egter buite Suid-Afrikaners se mark geprys. Die omgewing is 'n bonus vir die siel!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Oulike plek en Elsa van Kokkedoor se restaurant sal ons beslis aanbeveel!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Larola Terraces"Baie plekkies om te besoek en te geniet. Veral die bierproe en drink by die brouery was lekker."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Lekker dorpie, heerlike en rustige atmosfeer. Heerlike restaurante, uitstekende gholfbaan en baie besienswaardighede."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mooigezicht"Lovely quaint town. Lots of art stores and good shopping. Be aware that many places including grocers take cash only. Good eating places. Very accessible for day trips. Lots of activities to do in the area."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Jovali"Elke jaar is daar minder kuns om te sien. Wil nie al die pad soontoe ry en algemene goed sien nie."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Bergkaree Self Catering"Lekker rustig en naby genoeg aan Clarens en Golden Gate."
Clarens, Eastern Free State Highlands
The Gables"Lekker toeristedorpie met genoeg winkels, galerye, restaurante en natuurskoon om van te kies."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Oxwagon Camp"Clarens kort 'n ordentlike supermark. Dis nie almal wat elke dag wil uiteet nie. Maar die verskeidenheid winkels het opgemaak daarvoor, veral die bakkery en die klein slaghuis wat ons nie geweet het daar is nie. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Castello Catharina"Maklik een van die mooiste en lekkerste plekke waar ek al was."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Thaba Lapeng Mountain Escape"Ons was net buite die dorp waarvoor ons baie dankbaar was. Clarens se dorp self is baie besig. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Le Roux Cottage"Mooi dorpie met baie nice winkels om in te snuffel."
Clarens, Eastern Free State Highlands
The Crooked Cottage"Jammer dat ons dieselfde naweek daar was as die Harley Davidson-byeenkoms. Dit was 'n kakofonie van lawaai. Ons het gewonder of 'n droomdorpie soos Clarens werklik kan bekostig om nie-Harley besoekers daaraan bloot te stel. Ons lief die plek, maar dit het ongelukkig afbreek gedoen aan wat 'n rustige, stil verblyf moes wees."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Die dorp word mooi opgepas. Ek was nogal verbaas."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Highland View"Love love love! Clarens is een van die beste plekke in Suid Afrika!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Sir Henry's Guest House - Clarens"Clarens as dorpie is uitsonderlik spesiaal met 'n baie aangename rustige atmosfeer. Die omgewing is baie mooi. Ons is deur Golden Gate NP terug en alles was groen na die goeie reën."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Dit is voorwaar baie lekker daar. Ek kan dit met 'n geruste hart aanbeveel."