Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 4812 reviews.
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Drs Place Guesthouse"The town itself offers little. Pleasant dorp to walk-about with 3 or 4 very pleasant restaurants and eateries, very close to excellent hikes and day walks and a lovely scenic 20 min trip to Clarens and Golden Gate National Park, as well as the cherries in Fickburg and the border is 9 km away. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Castello Catharina"As jy net wil afskakel en jou batterye "recharge" is dit die plek om te gaan."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge"Die dorp bied nie veel nie maar daar is pragtige natuurskoon en historiese besienswaardighede in die omgewing."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Bergkaree Self Catering"Fouriesburg is 'n oulike, stille dorpie vir 'n rustige vakansie. Dit is naby aan Clarens, Ficksburg en Golden Gate."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Wynott Country House"Clarens is 'n wonderlike bestemming in pragtige 'n omgewing. Die dorp het goeie restaurante, winkels en koffieplekkies en is naby genoeg aan Golden Gate, Fouriesburg en Ficksburg sodat besoekers dié plekke ook kon besoek en verken. "
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge"Die omgewing is pragtig en dit is naby genoeg aan Clarens, Golden Gate en Ficksburg om dié plekker ook te verken. Ons het heerlike wafels en koffie by die Fouriesburg Country Inn geniet en 'n middagete by die Plaas Stoep-restaurant. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"Wonderlike plek om weg te breek van die stad af! Sal weer en weer en weer gaan."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Manor"Ons is baie lief vir Clarens. Die pragtige kleurskakerings van die berge, sandsteen en populierbome maak dit prentjiemooi. Clarens het 'n lewendige en gesellige kuier atmosfeer, oral waar mens gaan. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Lieflike dorpie met fantastiese kuns en uitsig. Naby aan natuur en Golden Gate. Sal verseker weer besoek. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Hydro Room"Clarens, fabulous soos altyd en ons het baie lekker gekuier."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Ek is verlief op Clarens. Rustigheid van self met baie aktiwiteite."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooiland"Dit is n dorpie waarna 'n mens altyd sal terugkom om die mooi natuur en die bedrywighede te kan geniet."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Het verlief geraak op die plek, was ons eerste keer - maar defnitief nie die laaste!!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation"Een van ons mooiste dorpies in Suid-Afrika. Die ligging, klimaat, oulike winkels en mooi gastehuise. Kan by Golden Gate 'n draai maak, so voorwaar 'n oulike skilderagtige dorp."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Castello Catharina"Baie lekker plek om te ontspan en net rustig te verkeer. Lekker winkels en restaurante."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mystic Mountain Cottage"Clarens bly een van die beste toeristebestemming in Suid-Afrika."