Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 17752 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Die Werf on the Beach"Paternoster is een van die mooiste dorpies in ons land. Dit is jammer dat al die (onwettige) kreefverkopers, bedelaars en geleentheidsdiewe die ervaring effe versuur."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Eike Guest House"Great place. Check out the Berry Farm. Very cool."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Lavender @ C"Pragtige. stil weskusdorpie met mooiste blomme. Ideaal vir rus."
Paternoster, Escape From Cape Town
Kaal Voete"Is absoluut mal oor die dorp. Dit is hoekom ons elke jaar terugkom."
Witsand, Escape From Cape Town
Whale Cliff Accommodation"Sal beslis aanbeveel vir enige iemand vir 'n rustige wegbreek met pragtige uitsig en rustige atmosfeer."
Paternoster, Escape From Cape Town
D.V. Engelhijs"Al plek in Suid-Afrika waar jy meer krewe vang aan jou visstok as vis."
Agulhas, Escape From Cape Town
Sjoe"Lekker visvangplekke, eetplekke en genoeg om jou besig te hou as die wind waai."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Sunset Bliss"Perlemoenbaai, Kleinbaai en Franskraal het beïndruk. "
Citrusdal, Escape From Cape Town
Piekenierskloof Mountain Resort - Dream Resorts"Friendly, small town."
Worcester, Escape From Cape Town
Geluk on Vergenoegd Farm"Pragtige, skoon dorp en vriendelike mense. Beslis 'n plek wat ons weer sal besoek."
Langebaan, Escape From Cape Town
Paradise Beach Apartments 5 Elara"Die strand is nie juis mooi nie. Al aantrekkingskrag is die Weskus Nasionale Park. Daar bly nou al te veel mense. Daar is te veel huise. Natuur is verwoes."
Franschhoek, Escape From Cape Town
The Ivy Apartments"Best restaurants, wine tasting and scenery. Lovely market on a Saturday morning with music and arts and crafts. Was pleasant and enjoyable."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Shelley Point TF22"Baie lekker vakansie bestemming met vriendelike mense."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Die Jacobsdaller"Pragtige klein gemeenskap in die pragtigste omgewing."
Paternoster, Escape From Cape Town
Ah! Guest House"Wat 'n verrassing was die dorpie se knus klein teater wat gereeld opvoerings aanbied. Mag Die Koelkamers vir altyd en altyd voortgaan met hierdie weelde."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Driftwood Self-Catering Home"Skoon en netjies. Nie ver van Kaapstad af nie."
Paternoster, Escape From Cape Town
Marlyn and Dolfyn Self-catering"Dis uniek om te sien, maar oorslaap is definitief genoeg. Sal nie meer as 1 dag daar spandeer nie - te min om te doen vir my persoonlik."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Wild Olive Self-Catering Cottage"Pragtige, klein dorpie en 'n goeie basis om die omliggende area te verken. Niks is te ver nie. Riebeek-Kasteel is ook pragtig en as jy niks verder wil ry nie, is daar genoeg om te doen. Die restaurante in die dorp bied ook meer as genoeg opsies."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Karoo Moon House & Cottage"Klein dorpie met fantastiese mense wat nie gejaag word deur tyd nie."
Worcester, Escape From Cape Town
De Bergen"Don't really know the area, but overall experience was good."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Zeezicht Guest House"Gaan eet maar vroeg saans. Daar is nie baie eetplekke nie."
Koringberg, Escape From Cape Town
Koringberg Siding Cottage"Pragtige, rustige, plattelandse dorpie wat sy naam gestand doen. Vriendelike, gawe inwoners."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Springsteen Secret Garden"Loved the wine estates and the friendliness of the people."