Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
6 Stemmet Lodge"Hermanus is 'n pragtige dorp met baie om te sien en te doen. Daar is uitstekende restaurante en wynplase om te besoek. Die asemrowende uitsigte oor die see maak dit regtig die moeite werd om Hermanus te besoek."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Buitehof Kelder"Pity about the current roadworks and stop-and-go’s. Otherwise lovely area for wine tasting."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Tides 6"The people in the town, especially at the shops could be a bit more friendlier because a small town like that, especially the shops thrive when their are tourists, which is good for business. "
"Undiscovered gem this little town. After knowing nothing about Tulbagh, as have now been there twice this year. And we still haven't explored all the places."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Cederkloof Botanical Retreat"We travelled to this area for a three day mountain biking adventure. We stayed at different places each day. This was our first visit to this area and we were very pleasantly surprised. The scenery is absolutely breath taking and the people are very friendly. We will definitely be back. Stunning!"
Van Riebeeckstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Jenkins House"Daar kan meer gedoen word om die strand op te knap. Bietjie valerig. Soms 'n vreeslik stank in die lug."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Fonteinhutte Self-catering Apartments"Die lekkerste wegbreek plek in SA! Die kinders is mal oor Jongensfontein. "
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
@Hello Apartment"Baie lekker strand gebied, ek is 'n hondeliefhebber en honde geniet die strandarea."
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
Susan's Accommodation"Not much to do but scenery lovely. Access to restaurants and shops excellent."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Abalone Guest House"Ek wil Jacobsbaai eintlik net my geheim hou en nie deel nie, dit is so 'n kosbare plek!"
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Muscat Mountain View"Great wine farms in the area. Van Loveren and Springfield a must. Viljoensdrift - a tip; do the boat cruise early afternoon and take a picnic basket. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Shack"Doen net bietjie navorsing oor watter restaurant om te besoek. Van die restaurante is glad nie goed nie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paters Haven BnB & Self-Catering"Mooi plek veral buite seisoen wanneer daar minder mense is."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
OppiC"Beeldskone plek wat met sy rustigheid 'n naweek soos 'n vakansie laat voel. "