Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 17892 reviews.
"Ceres is my geboortedorp en sal altyd 'n spesiale plek in my hart hê! Net die plek as jy rustig wil wees en na aan die natuur wil voel!"
Greyton, Escape From Cape Town
Eudaimonia"Ons kan sien en het ervaar hoekom Greyton die dorp van die jaar was. Daar is soveel om te sien en te ervaar, om nie eens van die vriendelike mense te praat nie."
Paternoster, Escape From Cape Town
Potters Rest Studio 1"I do not travel much, but Paternoster is one of the most beautiful places I have been. This quaint, little town has an atmosphere that makes you never want to leave. The style and décor is gorgeous. Everywhere is pretty much within walking distance. I will definitely go back as soon as possible. I loved every minute of my visit to this amazing town."
Hermanus, Escape From Cape Town
Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms"Hermanus is 'n plek pragtige plek met geen vervelige oomblikke."
Hermanus, Escape From Cape Town
The Nantucket"Hermanus is beautiful in September with whales so close to you, you don't even need to look too far! The most lovely restaurants along the water, beautiful sunsets and wine farms just around the corner. What a wonderful town! "
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Dunes Boutique Guesthouse"Skoon, rustige atmosfeer."
Greyton, Escape From Cape Town
Die Markhuisie"Ons eerste keer in Greyton en wat 'n aangename verrassing. Ons het ons gate uit geniet by die straattafeltjies van Old Potter's Inn & Brewhouse en die 1854 Restaurant. Dit was so lekker om net daar te sit en te kyk na almal wat verbykom en hoe die lewe in Greyton gebeur, tesame met die mooi musiek van plaaslike en ingevoerde talent wat ons vermaak het. Die ete en Cabaret Show by Abbey Rouge Restaurant & Theatre was ook 'n hoogtepunt. Ons het selfs die Oyster Shots (met 'n vars oester daarin) op die stoep by The Central Pub probeer en was aangenaam verras met die lekker smaak daarvan. Ons kan ook Via's Restaurant en Deli se ontbyt en koffie hoog aanbeveel. "Never a dull moment here". Greyton sal ons verseker weer sien!"
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Krakadouw Cottages"Interesting town. All the amenities one needs. Good base to see the surrounding area from especially the Cederberg Wilderness Area."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Sandy Footprints"St. Helenabaai is 'n juweel wat verken moet word."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paters Haven BnB & Self-Catering"Besonderse karaktervolle plekkie. Hoe kan mens nie daar aangaan in jou reistog nie."
Hermanus, Escape From Cape Town
C-Renity"'n Kleine Kaapstad wat betref die berge, natuurskoon, wynvallei met wynproe-kelders, walvisse kyk en algehele skoonheid van omgewing! Definitief minder verkeersknope as in Kaapstad. Hermanus sien ons weer!"
Gansbaai, Escape From Cape Town
Whalescape"Nog nie so kommersieel soos Hermanus nie. Skep nog die indruk van 'n vakansiedorp met die groter Hermanus net om die draai. Verskeie strande en klein plekkies binne 'n paar minute se ry vanaf Gansbaai."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes"Naby verskeie plekke wat besoek kan word soos Vredendal, Saldanha, Hopefield, Langebaan, Veldrif en Dwarskersbosstrand."
Paternoster, Escape From Cape Town
Kiewiet"Paternoster is altyd 'n wennerplek. Seisoe tyd is net bietjie ooweldigend besig."
Hermanus, Escape From Cape Town
Ridge House"Beautiful town, great time to watch whale activities in whale season. Some really great restaurants. Also the Saturday market was really good to visit."
Grotto Bay, Escape From Cape Town
Pelican House"A lack of shops close by or coffee places or restaurants."