Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Escape From Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town

Rated 4.6 out of 5 based on 17752 reviews.

Paternoster, Escape From Cape Town

Harmonie 1

"People are friendly and we felt safe. "

Paternoster, Escape From Cape Town

Mythos

"Paternoster is 'n baie oulike dorpie met baie vriendelike mense. Die dorpie word mooi in stand gehou. Mens kan sê dit is Suid Afrika se eie Mykonos. Ons het veral geniet om by Gaatjie te eet."

Gansbaai, Escape From Cape Town

Sunset Bliss

"Ek is versot op Gansbaai! Daar kort net regtig 'n goeie, knus restaurant wat uitkyk op die see met 'n lekker atmosfeer. Iets wat modern en nie te duur is nie. Daar is restaurante - die 1 is altyd toe na ure, die ander 2 is op die hawe maar oud en weggesteek. Die 1 is meer n kroeg. Daar is 'n Wimpy en 2 bistro's maar hul moet jy bespreek en is weggesteek in die hoofstraat, ver van 'n mooi uitsig."

Paternoster, Escape From Cape Town

Aloha 2

"Paternoster is the place to be. "

Robertson, Escape From Cape Town

Klaasvoogds Cottage

"Die dorp self is heel gemiddeld, maar die wynplase van die beste!"

Hermanus, Escape From Cape Town

A Farmhouse

"Dis ons 'go-to' plekkie as ons vinnig besluit op 'n bietjie asem gaan skep - daar is altyd iets om te doen, jy is naby alles en dis 'n lieflike atmosfeer!"

Witsand, Escape From Cape Town

8 On Main

"Witsand is 'n klein dorpie, met 'n pragtige strand. Die mense is vriendelik, gasvry en hulpvaardig. Dit is 'n plek waar jy van die gejaagde stadslewe kan ontkom, en net weer heel word."

Struisbaai, Escape From Cape Town

Two Oceans

"Rustige dorp met lang strand en hawe vir die hengelaars."

Caledon, Escape From Cape Town

Tehillah Guest House

"It is a quaint, small town, surrounded by agriculture. Shaws Pass is spectacular."

Gansbaai, Escape From Cape Town

Kleinzee Oceanfront Guesthouse

"Dis 'n lekker toeristeplekkie. Rustige atmosfeer."

Struisbaai, Escape From Cape Town

Fagans

"Dankie vir al die vriendelike mense."

Struisbaai, Escape From Cape Town

See-Volstruis

"Ek kan nie genoeg uitgepraat raak oor ons naweek nie. Die huis is regtig 'n gem!"

Dwarskersbos , Escape From Cape Town

Duinerosie

"Clean neat and tidy little town."

Velddrif, Escape From Cape Town

Nuakh Accommodation

"Ons as familie het 'n spesiale plekkie in ons hart vir Velddrif. As vakansie of naweekwegbreek-mense kan ons niks verkeerd uiter oor die pragtige Weskus dorpie nie. Die mense is ongelooflik vriendelik en genuine."

Worcester, Escape From Cape Town

Eagle's Crest

"Pragtig en sal weer besoek. "

Struisbaai, Escape From Cape Town

Shoreline Cottage

"We fell in love with Struisbaai, and will most certainly go back."

Greyton, Escape From Cape Town

Oewerzicht Farm Cottages

"Wat 'n plek! Sal weer en weer gaan! "

Tulbagh, Escape From Cape Town

The Lark @ De Weiglhuys Farm

"Verbasend lekker uit geëet binne en buite die dorpie."

Robertson, Escape From Cape Town

House of Pinardt

"Baie om te doen, wyn, fietsry en stap."

Gansbaai, Escape From Cape Town

Tourist Lodge Gansbaai

"Gansbaai was 'n heerlike bestemming om deur te toer en daardie deel ook waar te neem. "

Ceres, Escape From Cape Town

Vrede & Vreugde

"Pragtige ligging so tussen die berge. Baie mooi natuur. "

Tulbagh, Escape From Cape Town

Lemberg Wine Estate

"A great tourist destination with plenty of places to visit in the area."

Pringle Bay, Escape From Cape Town

The West Wing

"We absolutely loved Pringle Bay and all it has to offer."

Page
Page 157 - Showing 4681 to 4710

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers