Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Werf on the Beach"Paternoster is een van die mooiste dorpies in ons land. Dit is jammer dat al die (onwettige) kreefverkopers, bedelaars en geleentheidsdiewe die ervaring effe versuur."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan de Eike Guest House"Great place. Check out the Berry Farm. Very cool."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Lavender @ C"Pragtige. stil weskusdorpie met mooiste blomme. Ideaal vir rus."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Kaal Voete"Is absoluut mal oor die dorp. Dit is hoekom ons elke jaar terugkom."
"Sal beslis aanbeveel vir enige iemand vir 'n rustige wegbreek met pragtige uitsig en rustige atmosfeer."
"Klein dorpie. Ideaal vir gesin wat rustigheid en stilte wil ervaar. Ons het die atmosfeer en gemoedelike avontuur vreeslik geniet."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
D.V. Engelhijs"Al plek in Suid-Afrika waar jy meer krewe vang aan jou visstok as vis."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Piekenierskloof Mountain Resort - Dream Resorts"Friendly, small town."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Geluk on Vergenoegd Farm"Pragtige, skoon dorp en vriendelike mense. Beslis 'n plek wat ons weer sal besoek."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Paradise Beach Apartments 5 Elara"Die strand is nie juis mooi nie. Al aantrekkingskrag is die Weskus Nasionale Park. Daar bly nou al te veel mense. Daar is te veel huise. Natuur is verwoes."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
The Ivy Apartments"Best restaurants, wine tasting and scenery. Lovely market on a Saturday morning with music and arts and crafts. Was pleasant and enjoyable."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Shelley Point TF22"Baie lekker vakansie bestemming met vriendelike mense."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Jacobsdaller"Pragtige klein gemeenskap in die pragtigste omgewing."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Ah! Guest House"Wat 'n verrassing was die dorpie se knus klein teater wat gereeld opvoerings aanbied. Mag Die Koelkamers vir altyd en altyd voortgaan met hierdie weelde."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Driftwood Self-Catering Home"Skoon en netjies. Nie ver van Kaapstad af nie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Marlyn and Dolfyn Self-catering"Dis uniek om te sien, maar oorslaap is definitief genoeg. Sal nie meer as 1 dag daar spandeer nie - te min om te doen vir my persoonlik."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Wild Olive Self-Catering Cottage"Pragtige, klein dorpie en 'n goeie basis om die omliggende area te verken. Niks is te ver nie. Riebeek-Kasteel is ook pragtig en as jy niks verder wil ry nie, is daar genoeg om te doen. Die restaurante in die dorp bied ook meer as genoeg opsies."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Karoo Moon House & Cottage"Klein dorpie met fantastiese mense wat nie gejaag word deur tyd nie."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Klein Boschkloof"Wonderlike klein, dorpie vir blommekyk (Ramskop-natuurreservaat, Biedouw-vallei). Ons het heerlike rooibostee geproe en geskenkies gekoop by House of Rooibos, en daar was goeie etes en baie snuisterye by die Veldskoendraai."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
@ 15 Fynbos"Een van die mooiste plekke in ons land. Interessante winkeltjies en goeie winkelsentrums."