Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Shelley Point on Sea"Everything you want from a West Coast experience!"
Still Bay, Escape From Cape Town
Platdak Selfsorgeenheid"Ek was baie verbaas oor hoe pragtig die strand daar is en Jongensfontein daar naby is net so mooi."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Sjoe"Struisbaai self bied nie so baie behalwe vir baie lekker swemstrand nie en is 'n veilige, klein vakansiedorp met atmosfeer en al die winkeltjies wat jy tipies verwag. Die ligging is egter ideaal om die res van die suidpunt van Afrika te ontdek."
Hermanus, Escape From Cape Town
The Potting Shed Self-catering"Fantasties. Restaurante uitstekend."
Still Bay, Escape From Cape Town
Busie Haven"Rustige vakansieplek slegs vir rus en ontspan. Net nodigste winkels."
Montagu, Escape From Cape Town
Krom Cottage and Westway Corner"Skilderagtige plekkie omvou in die pragtige berge en rotse."
"People in the Onrus area are very friendly and welcoming. We enjoyed the area immensely."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Amazing Seaview"Dis lekker daar, maar soos alle Weskus-plekke raak Yzerfontein ook maar te groot. Dis al 'n dorp en nie meer 'n Weskus-plekkie nie. Dis deel van die lewe, maar dis al klein bietjie onlekker wat ek kan noem. Dis nie negatief nie, net klein bietjie onlekker."
Still Bay, Escape From Cape Town
Villa Bergsig"Dis 'n wonderlike plek met stunning swemstrande, oulike winkeltjies en eetplekke."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Balaena Vista"Very tranquil for a couples' retreat more than it would be for a family with kids. Not much to do in the place with kids."
Kleinmond, Escape From Cape Town
The Wild Fig Guest House"Rustige omgewing met 'n vakansie-gevoel."
Paternoster, Escape From Cape Town
Rondommooi"Sal vir seker weer Paternoster toe kom en 'n bietjie meer tyd daar wil hê."
Stanford, Escape From Cape Town
Overberg Gems - The Blue House"Ons sal vir seker weer in Stanford wil gaan kuier! Ons het lanklaas so ontspanne gevoel! Dis die mooiste natuur!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Daisy Cottage"Hermanus het alles van see, strand, wandelpad, wynplase tot staproetes in die natuur."