Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Witsand, Escape From Cape Town
Breede River Views"Ek gee 5 ster as aanbeveling, alhoewel ek 1 wil gee en die plek net vir myself wil hou en toeriste uithou!"
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Woonstel"Simply awesome service and facilities in a beautiful area."
Brandwacht, Escape From Cape Town
Feel @ Home"Dit is 'n gegoede deel met lieflike huise en tuine naby die berg. Dit lyk of sekuriteit nie 'n probleem is nie. Sal moeilik wees om daar te bly sonder vervoer, tensy 'n mens 'n kranige stapper is!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
61 Lutie Katz"Great beach town - with a lovely holiday atmosphere. It is very close to Cape Town which makes it a very attractive holiday destination. "
Greyton, Escape From Cape Town
The Lady Grace"Dit is vir my die pragtigste dorpie met die gevoel van Clarens. Die eetplekkie was wonderlik met die heerlikste atmosfeer en kaggelvuur."
Montagu, Escape From Cape Town
Pepper Tree"Dis 'n pragtige dorpie en sentraal geleë - naburige dorpies en besienswaardighede maklik en vinnig bekombaar."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Glipsie By Die See"Baie lekker rustige plekkie met groot winkel. Dorpe naby waarna mens kan uitry."
Heidelberg, Escape From Cape Town
Buckhouse Elegant Village Apartment"Vreeslik warm in die somer, wow."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Bastmolen Holiday Flat"It's a great holiday destination for socialites. Young people will enjoy the buzz since the University is at the centre of it all. "
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Lekke By Die See"Mense is baie vriendelik en ons sommer welkom laat voel, baie stil plekkie."
Rawsonville, Escape From Cape Town
La Bri Guest House"Subjektiewe kommentaar, een maal 'n Goudini-afstammeling, sal jy altyd teruggaan en tans staan ons verwonderd oor die toerisme -bedryf wat so floreer. Wonderlik."
De Kelders, Escape From Cape Town
Albatross House"Ek hou baie van De Kelders en die uitsig bo van die kranse af is baie mooi. Die paadjies om langs die krans te loop is mooi uitgelê."
Mostertdrif, Escape From Cape Town
Summerwood Guest House"Mostertsdrift is stapafstand vanaf die Universiteit van Stellenbosch se dameskoshuise wat naby die Jan Marais Natuurreservaat geleë is en dit is ook 'n klipgooi vanaf STIAS."
Villiersdorp, Escape From Cape Town
Underhill Farm"In die dorp is daar niks om te sien nie. Jy gaan verken die omgewing en die ander toeriste-aantreklikhede. Maar Underhill Farm in die Vyeboom streek, sal die rede wees hoekom jy soontoe gaan. "
Bot River, Escape From Cape Town
Arcangeli Wines"Dis die moeite werd om 'n naweek of meer in die omgewing te spandeer."
Still Bay West, Escape From Cape Town
29 On Church"Brilliant place to relax and have fun in the sun."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
In-i-bos Selfsorg Eenheid"Dis 'n baie lekker rustige plek om te gaan ontspan."
Mykonos, Escape From Cape Town
11 Sunset Heights"Always a great destination, just what I want from a holiday."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Melkbos on D’Beach"Ongelooflike oulike eetplekkies al langs die see wat beskikbaar is. Te kies en te keur. "
Rawsonville, Escape From Cape Town
Die Damhuis"Great vir wynproe en die area is stunning. Berge, wynplase, vrugteboorde net waar jy kyk. Gaan loer by Slanghoek vir 'n visuele roadtrip. Dwarsberg Trout Hideaway vir piekniek by die rivier. Goudini wynproe."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
De Ware Jacob"It was everything and more than what we expected. Loved Jacobs Bay."