Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 17752 resensies.
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Mountain Dew Guest Rooms"Baie rustig en vakansie kan terdeë geniet word."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanuspietersfontein Cottages"Stanford is sentraal en jy kan vele plekke besoek. Pragtige dorp."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Perriwinkle Self-catering Accommodation"We have visited the area before and we will most certainly return - sea views, driving along the shoreline, and glorious beach walks - you can feel the tranquility in the air."
"Greyton moet weer deelneem aan, Dorp van die Jaar, hulle kan weer 'n wennersdorpie word."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fijnbosch Self-Catering Units"A few little gift shops would be nice."
"Lekker plek met baie om te doen en sien. Restaurante definitief gemik op toeriste, pryse is duurder as wat mens verwag maar anders 'n bestemming wat aanbeveel word."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
17 on 6"We love Arniston. We go more than once a year for fishing. It's absolutely stunning for fishing and we love the beaches."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Chocolate Seahorse"Had the best time. Will definitely come back."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Lulu's Cottage"Dis seker die skoonste strand wat ek al ooit gesien het. Die dorp is ook skoon en netjies. Baie mooi plek."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Seeduiker"Pragtige plek, bietjie wondering, maar die mense is baie vriendelik en gasvry."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bayside Luxury Studios"Beautiful town. We will be back. Peace haven."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
The-Ark B&B"Pragtige stil dorpie sonder die geroesemoes van die groter dorpe. Sal baie graag weer daar wil kom ontspan en nie net een aand bly nie."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Crystal Lagoon Lodge"'n Besoek aan SANParke se WesKus Nasionale Park is die moeite werd. Wonderlike natuurtonele en gee jou 'n goeie idee van die strandmeer."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Cottage"Spend some time in Kassies Baai in Arniston, and eat at the small local restaurants. This is where the real local Cape experience is."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Kaijaiki Country Inn and Restaurant"Wat 'n verrassing. 'n Skoon en rustige dorp. Almal waarmee ons te doen gekry het was baie vriendelik en behulpsaam."