Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Escape From Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town

Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.

Struisbaai, Escape From Cape Town

Louw-Kearns

"Would love to live there. "

Rawsonville, Escape From Cape Town

Die Damhuis

"Stil en rustige dorpie in die hart van die Wynlande. Besienswaardighede en besoekplekke te veel vir net 5 dae."

Fisherhaven, Escape From Cape Town

125 Visarend

"A beautiful place that I would recommend to anyone."

Port Owen, Escape From Cape Town

Rivertime Lounge

"Lieflike wegbreek bestemming."

Suurbraak, Escape From Cape Town

Bibi's Joy Self-catering House

"Ons hou van hierdie ongeslypte eenvoudige juweel. Moenie vir te veel mense vertel van Suurbraak nie!"

Langebaan, Escape From Cape Town

Meerhuis Cottage

"Elke mens moet een of ander tyd Langebaan besoek."

Still Bay East, Escape From Cape Town

7de Hemel Stilbaai

"Pragtige dorp wat netjies en skoon gehou word en waar ons oral vriendelik ontvang is."

Paternoster, Escape From Cape Town

Paternoster's De Oude Muragie

"Dis so mooi op Paternoster. Blikkies Pizzaria was wonderlik en ek kon my hond soontoe vat, was absoluut 'n perfekte naweek! Sal beslis weer hierheen kom!"

Van Riebeeck Park, Escape From Cape Town

De Bergen

"Ons hou van die area, bietjie uit die dorp se gewoel en ook mooi uitsig op die berge."

Yzerfontein, Escape From Cape Town

Atlantic Dream

"Yzerfontein is rustig, pragtig met baie vriendelike mense. Dit is regtig perfek geleë, naby genoeg aan Kaapstad, maar ver genoeg om te voel jy is uit die malle dolle lewe uit. Heerlik om jou siel rustig te maak."

Darling, Escape From Cape Town

Vineyard Cottage

"Pragtige plek met Evita se Peron se geskiedenis. Baie vriendelike gemeenskap."

Saldanha, Escape From Cape Town

Marelda's Accommodation

"Central to travel on the Western Cape West Coast, e.g. West Coast National Park, Vredenburg, Paternoster and the Peninsula."

Langebaan, Escape From Cape Town

Meeulander

"Ons het nie geweet van die 100 Jaar Fees wat gaan gehou word daai Saterdag nie. Ons het Langebaan vreeslik geniet. Dis definitief 'n dorpie wat ek bo ander dorpies sal kies. "

Paternoster, Escape From Cape Town

Kairos

"Rustige atmosfeer waar jy kan uitrus."

Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town

Riebeek Vista

"Pryse is op toeriste gemik en nie op ons ouens wat plaaslik is nie."

Yzerfontein, Escape From Cape Town

18 First Avenue

"Dit is wonderlik natuurskoon. "

Moorreesburg, Escape From Cape Town

4A Royal

"Baie sentraal geleë om die omgewing te verken. Baie vriendelike gemeenskap."

Witsand, Escape From Cape Town

Blue Bayou at the Breede River Lodge

"Tyd staan stil hier. Heerlike ontspanne vakansie. Pragtig."

Yzerfontein, Escape From Cape Town

12 Main Road

"Rustig met baie om te doen en te besigtig. Juweel in die Weskus."

Paternoster, Escape From Cape Town

Paters Haven BnB & Self-Catering

"Die bestemming het klein juweeltjies wat mens nog seker moet ontdek. Die strand met baie voëllewe was fantasties en die klompie klein winkeltjies 'n aanbeveling - kan daar lekker rondsnuffel vir oulike geskenkies."

Clanwilliam, Escape From Cape Town

Clan Court

"Clanwilliam is soos 'n ongeslypte diamant - elke keer kry jy 'n nuwe laag van wonder! Dit was my 5de besoek en weereens kon ek nuwe wonders en nuwe plekkies ervaar. Die omgewing is absoluut pragtig en die dam 'n ervaring! Goeie oornagstop met baie toerisme-ervarings."

Melkbosstrand, Escape From Cape Town

The Sandcastle B&B

"Pragtige skoon plek met mooi uitsig en vriendelike mense."

Yzerfontein, Escape From Cape Town

139 Dassen

"Baie rustige en oulike dorpie. Naby baie besienswaardighede en plekke om te besoek."

Page
Page 538 - Showing 16111 to 16140

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers