Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 17856 reviews.
Kleinmond, Escape From Cape Town
Sheva"Kleinmond is werklik 'n pragtige dorp met die mooiste strand. Ons sal dit beslis aanbeveel as 'n vakansiebestemming. Baie netjiese dorp en strande."
Greyton, Escape From Cape Town
4 on Regent"Ons gaan weer in April 2023 in Greyton kuier. Ons beplanning gaan beter wees sodat ons maksimum benutting van/waardering vir die natuurskoon kan hê."
"You will need to drive through Paarl central to get to the main road where all the restaurants are. We also enjoyed exploring the surrounding area."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Rondegat Cottages"In Clanwilliam was die mense so vriendelik en behulpsaam, wat eintlik gemaak het dat ons met 'n verwagting na ons blyplek gegaan het, net om sooooo teleurgesteld te wees!"
Tulbagh, Escape From Cape Town
Manley Wine Estate"Wonderlik en die ete by Daphnes was ook iets uit die boeke."
Wolseley, Escape From Cape Town
11 Protea"Die wind kan kwaai waai tussen daai mooi berge. Die sterre is baie mooi."
Vermont, Escape From Cape Town
Dolphin Apartments"Was eintlik te kort daar om werklik te oordeel. Ons het wel tyd gehad om langs die kuspaadjie te stap en die asemrowende skoonheid van die see te geniet."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Maki-Saki Boutique Selfsorg"Stunning beaches, very nice and clean Spar, friendly people."
Witsand, Escape From Cape Town
Blue Bayou at the Breede River Lodge"Opvallend daar is geen diefwering voor vensters en deure nie."
Hermanus, Escape From Cape Town
Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms"Daar is baie om te doen, 'n groot verskeidenhied dinge om te sien, genoeg winkeltjies en eetplekke om jou besig te hou. Die weeklikse Saterdag Country Market was ook 'n heerlike bestemming om te verken."
Witsand, Escape From Cape Town
Ferdi-Sue Accommodation"Vandat ek Witsand besoek het, het dit my so aangetrek dat dit een van my gunstelingplekkies geword het."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Accommodation"Die dorp is nie baie veilig na sonsondergang nie. Ongewenste elemente, raaserig en aggressief, lê die strate vol. Die omliggende gebiede is baie mooi en ek stel voor enige toekomstige besoekers, verkry verblyf buite die dorp self. Slegs een restaurant, wat die moeite werd is, is beskikbaar in die dorp."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Sandpiper"Friendly locals and visitors. Apparently the safest place on the West Coast. A must is the bakery! Definitely going back."
Langebaan, Escape From Cape Town
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"Ons het nie regtig Langebaan besoek nie, maar Mykonos en Paradise Beach is fantasties!"
Agulhas, Escape From Cape Town
StruisVogel"Ons het al die plaaslike restaurantjies en 'pubs' gaan besoek om die hart van die dorp te leer ken - die plaaslike mense is hartlik en vriendelik en die seekos is heerlik!"
Montagu, Escape From Cape Town
Montagu Country Hotel"Montagu is 'n lekker kuier-dorp en 'n naweek is eintlik net te kort! Ons sal weer kom."
Velddrif, Escape From Cape Town
Berg River Living"Unless you bring your own entertainment (in the form of a boat), I don't think there are many things to do. Great place to just relax and enjoy nature and friends and family."
Langebaan, Escape From Cape Town
Prawn Lagoon"It's always 1 of the best places to go for holidays."