Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Tulbagh, Escape From Cape Town
Fraaigelegen Farm"Mooi omgewing. Tulbagh se kelders maak lekker wyn, en die dorp en omgewing is ryk aan geskiedenis."
Langebaan, Escape From Cape Town
1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper"The people in Langebaan is very friendly, we felt very at home. Shops is on your doorstep. "
Robertson, Escape From Cape Town
Arnheim Loft"Sal net meer uitstappies geniet het, maar wel volgende keer. "
Myburgh Park, Escape From Cape Town
Best-View Loft Woonstel"Die plek is baie skoon, netjies en rustig."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Allview Holiday Apartments"Ons wens ons kan sommer daar gaan bly."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Bosrivier Campsite"Daar's 'n wye verskeidenheid van dinge om te doen rondom Citrusdal."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
LeRens Haven B&B"Baie rustige dorpie lekker vir naweek wegbreke."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Weskushuis"Jacobsbaai is 'n klein juweel op die Weskus. Geen ander plek kom naby dit nie. "
Paradyskloof, Escape From Cape Town
Fleur du Mont"Paradyskloof is 'n stil en rustig en baie sentraal."
Still Bay, Escape From Cape Town
Baardbos Private Game Reserve"Ons was baie ingenome met Stilbaai en Jongensfontein! Oulike toeristedorp met interessante winkeltjies en eetplekke. 'n lekker rustige, mooi plek. 'n Goeie toeristebestemming!"
Kleinmond, Escape From Cape Town
The Wild Fig Guest House"Beslis 'n tops plek en rustig, geen gevaar nie en ons het veilig gevoel."
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Cottage"'n Pragtige plek in die natuur en naby die see. Dit laat jou vergeet van die alledaagse dinge en laat jou net weer mens voel. Die mense was ook baie vriendelik. Sal dit beslis weer besoek. "
Still Bay West, Escape From Cape Town
Cozy Corner"Rustige deel. Veilig gevoel om vrou alleen rond te ry. Strate is skoon en geen rommel wat rond lê nie."
"Napier is very quiet & a pretty little town. The people are wonderful & friendly. It's easy to travel to Bredasdorp & Arniston from Napier. "
"Onrus is n pragtige dorpie, met ongelooflike see en natuurskoon. Ook naby pragtige plekke soos Rooi Els, Pringlebaai, Kleinmond en Hermanus. Seker van die mooiste kuslyn in ons mooie Suid Afrika."
Still Bay West, Escape From Cape Town
Aan't Heuvel"Stilbaai is ietwat van 'n "one-hose-town", maar is nietemin 'n baie gewilde vakansieoord vir die tipiese Afrikaanssprekende. "
Struisbaai, Escape From Cape Town
40 Argonauta"Mal oor Struisbaai, maar hoop nie dit raak ooit 'n toeristevertrapping nie."
Riebeek West , Escape From Cape Town
Ruby Rose Guest House"Nice quiet town near some good other attractions."