Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Escape From Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town

Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.

Yzerfontein, Escape From Cape Town

Sea-renity

"Daar is 'n groot tekort aan eetplekkies, veral vir ontbyt."

Lamberts Bay, Escape From Cape Town

West Coast Eagle's Nest

"Lambertsbaai het 'n fantastiese koffiewinkeltjie wat die ongelooflikste pasteie en wortelkoek cupcakes bak. Hulle koffie is fantasties. Ons het omtrent daar geboer. Daar is ook heerlike eetplekkies. Die seewater is bietjie koud, maar die brawe mense het wel geswem."

Van Riebeeckstrand, Escape From Cape Town

8 on Penguin

"Dis 'n baie mooi omgewing. Ons het 'n rustigheid ervaar, veilig gevoel en die natuurskoon met die see en die uitsig op Tafelberg baie geniet."

Robertson, Escape From Cape Town

18 on Adderley

"Mense in dorp baie vriendelik. "

Franskraal, Escape From Cape Town

Thyshuis Self Catering

"Franskraal is 'n pragtige plek en met hul op en wakker sekuriteit is dit 'n veilige plek. "

Paarl, Escape From Cape Town

Groenvlei Self-catering

"Pragtige plek en baie veilig."

Witsand, Escape From Cape Town

Bem Vindo

"Vriendelike inwoners. Bote beskikbaar om op rivier of see te hengel. Oulike winkel waar jy bykans enige iets kan koop. Heerlike varsgebakte brood en vetkoek."

Greyton, Escape From Cape Town

Ella's

"Alhoewel Greyton pragtig is, is die kostes gemik op toeriste. "

De Kelders, Escape From Cape Town

Whale Cove B107

"Rustige en veilige omgewing. Pragtige grotte en plantegroei en asemrowende see-uitsigte. Het die staproetes baie geniet. Kan nie wag om terug te gaan vir Walvis-seisoen nie. "

Courtrai, Escape From Cape Town

Petra's Place

"Baie mooi rustige en stil omgewing in die Paarl. Naby aan restaurante, winkels en nie baie ver van besienswaardighede. "

Witsand, Escape From Cape Town

Anchor and Fisherman's Cove

"Ek hoop om volgende keer langer te bly en 'n visete te geniet. "

Paternoster, Escape From Cape Town

Bokkoms Guest Flat

"Not really. It's just a beautiful and peaceful place to visit after working /teaching. A good place to meet with God in the quietness of the the waves. "

Malmesbury, Escape From Cape Town

SuNel's Guest Rooms

"Lieflike plattelandse omgewing."

L'Agulhas, Escape From Cape Town

Pa Nanna's Place

"Loved the coffee shop with all the items to buy. Lovely coastal drive to Struisbaai. My grandson loved going up the lighthouse which is down the road from Pa Nanna's. "

Langebaan, Escape From Cape Town

Catalina Cottage

"We felt very safe. Langebaan is the place to be if you are looking for a relaxing and quiet holiday."

Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town

Shades of Provence

"Verlief op die dorpie. Wonderlike kuierplekke."

Witsand, Escape From Cape Town

Danki Skati

"Pragtige klein plekkie, heerlike restaurant, droë hout en als wat jy benodig. Verblyf redelik billik."

Pringle Bay, Escape From Cape Town

@ Annie's

"Calm tranquil atmosphere."

Perlemoen Bay, Escape From Cape Town

Wildegans 4

"My volgende tuiste, my hart lê daar."

Tulbagh, Escape From Cape Town

Eikelaan Farm Cottages

"Het die besoek aan Montpelier geniet."

Paternoster, Escape From Cape Town

Habibi 1

"Pragtig! Mal oor atmosfeer en dorpie!"

Still Bay West, Escape From Cape Town

Lieflappie

"A quiet, clean, safe natural environment. Beautiful beaches and interesting history. One of the few places where you felt safe leaving your doors and windows open."

Port Owen, Escape From Cape Town

Weskusverblyf

"Beslis op ons lysie vir aftree eiendom."

Page
Page 597 - Showing 17881 to 17910
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote