Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Sea-renity"Daar is 'n groot tekort aan eetplekkies, veral vir ontbyt."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
West Coast Eagle's Nest"Lambertsbaai het 'n fantastiese koffiewinkeltjie wat die ongelooflikste pasteie en wortelkoek cupcakes bak. Hulle koffie is fantasties. Ons het omtrent daar geboer. Daar is ook heerlike eetplekkies. Die seewater is bietjie koud, maar die brawe mense het wel geswem."
Van Riebeeckstrand, Escape From Cape Town
8 on Penguin"Dis 'n baie mooi omgewing. Ons het 'n rustigheid ervaar, veilig gevoel en die natuurskoon met die see en die uitsig op Tafelberg baie geniet."
Franskraal, Escape From Cape Town
Thyshuis Self Catering"Franskraal is 'n pragtige plek en met hul op en wakker sekuriteit is dit 'n veilige plek. "
Witsand, Escape From Cape Town
Bem Vindo"Vriendelike inwoners. Bote beskikbaar om op rivier of see te hengel. Oulike winkel waar jy bykans enige iets kan koop. Heerlike varsgebakte brood en vetkoek."
Greyton, Escape From Cape Town
Ella's"Alhoewel Greyton pragtig is, is die kostes gemik op toeriste. "
De Kelders, Escape From Cape Town
Whale Cove B107"Rustige en veilige omgewing. Pragtige grotte en plantegroei en asemrowende see-uitsigte. Het die staproetes baie geniet. Kan nie wag om terug te gaan vir Walvis-seisoen nie. "
Courtrai, Escape From Cape Town
Petra's Place"Baie mooi rustige en stil omgewing in die Paarl. Naby aan restaurante, winkels en nie baie ver van besienswaardighede. "
Witsand, Escape From Cape Town
Anchor and Fisherman's Cove"Ek hoop om volgende keer langer te bly en 'n visete te geniet. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Bokkoms Guest Flat"Not really. It's just a beautiful and peaceful place to visit after working /teaching. A good place to meet with God in the quietness of the the waves. "
L'Agulhas, Escape From Cape Town
Pa Nanna's Place"Loved the coffee shop with all the items to buy. Lovely coastal drive to Struisbaai. My grandson loved going up the lighthouse which is down the road from Pa Nanna's. "
Langebaan, Escape From Cape Town
Catalina Cottage"We felt very safe. Langebaan is the place to be if you are looking for a relaxing and quiet holiday."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Shades of Provence"Verlief op die dorpie. Wonderlike kuierplekke."
Witsand, Escape From Cape Town
Danki Skati"Pragtige klein plekkie, heerlike restaurant, droë hout en als wat jy benodig. Verblyf redelik billik."
Still Bay West, Escape From Cape Town
Lieflappie"A quiet, clean, safe natural environment. Beautiful beaches and interesting history. One of the few places where you felt safe leaving your doors and windows open."