Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Lekker By Die See"Rustige Weskusdorpie. Baie gawe, gasvrye mense."
L'Agulhas, Escape From Cape Town
Beachcombers"'n Besoek aan L'Agulhas is 'n moet, veral die vuurtoring en Waenhuiskrans-grot. Beplan jou besoek sodat jy met laagwater daar is anders kan jy nie toegang tot die grot kry nie. Cape Nature kan gerus 'n plan maak met die verwaarloosde inligtingsborde by die toegangspad na die grot. Tans skep dit 'n baie swak indruk."
Darling, Escape From Cape Town
Maison de L’amour"Wonderlike dorpie met groot verskeidenheid aantreklikhede. Darling Brewery, Duckett Nurseries en Evita se Peron is net 'n paar!"
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Nie veel aan Barrydale nie, nie eens 'n apteek op die dorp nie!"
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Lodge and Spa"Clanwilliam is ideaal geleë vir enige toeris wat deur Suid-Afrika wil toer, maar die dorp se karavaanpark, byvoorbeeld, lyk agtergeblewe, 'n seeroog vir die dorp. Vuil strate is ooglopend en laat jou wonder of jy in hierdie dorp moet oornag."
Montagu, Escape From Cape Town
Rose Cottage"Very nice place. I loved their antique shops and the hot water pools.The people of Montagu is very friendly ."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Goedemoed"Die Spar het definitief 'n opknap nodig en die parkering is hopeloos te min met te veel bedelaars."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Struisbaai Beach House"'n Plek waarheen ek altyd weer sal terugkeer. Beeldskone strande met 'n rustige atmosfeer."
Uniepark, Escape From Cape Town
Rozenbergh Akkommodasie"Baie gerieflik vir Stellenbosch, want die verkeer van die R44 meng glad nie in met jou skakeling binne die dorp nie. Rustig en stil area, wat veilig voorkom. "
Fisherhaven, Escape From Cape Town
28 Duiker"It was my first visit to Fisherhaven but definitely not my last."
Hannas Bay, Escape From Cape Town
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes"Baie aangenaam, net die strande is 'n bietjie vol van die kelp maar aangenaam verras net die laaste dag 'n baie slegte ruik van die visfabriek ondervind."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Snoekems Selfsorg Eenheid"Vredenburg is much like any other town. A nice mall but not a touristy destination. It could be used as a base for exploring further afield."
Porterville, Escape From Cape Town
Rendezvous"Oulike klein dorpie met 'n ongelooflike toer van die Kaap af. Beeldskone dorpies en natuurskoon te sien. By Porterville self, doen die moeite om op 'n staptog te gaan. En gaan soek 'n uitkykpunt oor die dorp (Laatson chalets s'n word aanbeveel). Pragtig!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Mooimeisiesfontein"Die dorpie is lekker rustig, wanneer dit nie skoolvakansies is nie."
Hoog-En-Droog, Escape From Cape Town
110 Main, Paarl"Sentraal geleë, baie goeie, veilige buurt. Ek kan dit aanbeveel."
Montagu, Escape From Cape Town
Goedemoed Country House"Die art deco Montagu hotel is 'n besoek werd. Ons het 'n heerlike ete in ouwêreldse sjarme geniet, met rustige agtergrondmusiek wat op die vleuelklavier gespeel word."
Franskraal, Escape From Cape Town
Laatlam93"Lekker ver weg van 'n besige lewe en lekker naby die benodigdhede."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Karsrivier Gastehuis"Het Nampo skou bygewoon. Boerdery-uitstallings was uitstekend."