Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Hermanus, Escape From Cape Town
198 Hermanus Beach Club"Hermanus is puik. Fantastiese plek. Ons sal wragtigwaar weer gaan besoek."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills House and Flat"Nancy's Tea Room het uitstekende ontbyt in 'n stylvolle eetkamer met ver bogemiddelde diens! Hou so aan!"
Langebaan, Escape From Cape Town
On-Sea-Time Beach House"Ons beleef Langebaan as 'n pragtige ontspanne dorpie waar mens sommer net al die lekkertes wat dit bied, stadig kan geniet."
Port Owen, Escape From Cape Town
Russell's on the Port"Vir voëlkykers sal dit 'n baie goeie bestemming wees, maar 'n visfabriek in Laaiplek kan onaangename reuke veroorsaak wat die ondervinding minder aangenaam kan maak. Ons was gelukkig dat die wind visreuk van die fabriek weg van ons gewaai het."
Langebaan, Escape From Cape Town
Palomino House"Klein, maar net wat jy nodig het vir 'n wegbreek! "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Jannie se huis"Sentraal geleë naby aan die lughawe en mooiste, mooiste omgewings!"
L'Agulhas, Escape From Cape Town
Pa Nanna's Place"Al die mense wat ons daar teëgekom het is baie vriendelik en dit maak dit baie aangenaam om in die plek rond te beweeg. As jy 'n hengelaar of die kunstige tipe is, is die plek perfek vir jou."
Franschhoek, Escape From Cape Town
7 Sorbonne Luxury Apartments"Een van die lekkerste dorpies is SA!"
Longacres Country Estate, Escape From Cape Town
Long Acres Bahamas Accommodation"Niks regtig om oor te kla nie!"
Heidelberg, Escape From Cape Town
Buckhouse Elegant Village Apartment"A very nice place to stay if you want to breakaway from the busy streets of the city."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paters Haven BnB & Self-Catering"Mooi blomme en lekker eetplekke!"
Montagu, Escape From Cape Town
The Rustic Easy Stay Self-catering"Ons is verbaas met hoe baie eintlik in Montagu aangaan. Dit is ook 'n besonderse mooi dorp, met baie om te doen, tussen die verskillende staproetes, restaurante (die Hotel Montagu is 'n hoogtepunt) en die warmwaterbaddens. Dit is definitief die moeite werd om te besoek. "
Greyton, Escape From Cape Town
52 Oak Street"Fabulous, quirky, wonderful restaurants and cafes. Mountain bike heaven for the adventurer."
Darling, Escape From Cape Town
Strathnaver Cottage"Die Voorkamer Fest was 'n aangename verrassing en die blomme besonder mooi. Inwoners vriendelik en hulpvaardig."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hawerland"Pragtig en dit was wonderlik om weer so baie groenigheid in daardie kontrei te sien."
Hermanus, Escape From Cape Town
403 on Main"Baie mooi plek om vakansie te hou en mense is baie vriendelik."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Whale O A Time"Yzerfontein is 'n oulike dorpie en naby aan plekke as mens blomme kyk."
Paternoster, Escape From Cape Town
Beachcomber"Paternoster is a beautiful town. One just needs to be alert all the time as it can be a bit unsafe."