Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Allview Holiday Apartments"Wonderlike uitsig oor die see en veld, stil en rustig. Baie wandelpaadjies langs die see."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Amazing Modern Beach House"Dis 'n lieflike klein dorpie waar 'n mens net wil rus en ontspan!"
Still Bay West, Escape From Cape Town
Ankergooi"Vriendelike mense, stil, rustige en veilige dorp met baie om te doen."
Port Owen, Escape From Cape Town
Aloe Aloe"Port Owen is an awesome destination with such warm and friendly people."
"Baie lekker en naby omliggende pragtige plase. Mooi omgewing en die rustigheid is heerlik. "
Kleinmond, Escape From Cape Town
Blinkblousee"Plek vir natuurstappies langs die see, asook in berge en naby natuurreservaat. Baie wynplase om te besoek en lekker eetplekkies by die hawe. Ook naby aan Hermanus. September is Walvisse vollop."
Greyton, Escape From Cape Town
The Old Potter's Inn and Brewhouse"I'm definitely visiting the town again."
"Baie rustige omgewing, historiese geboue, netjies en 'n skoon dorpie."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Anna se Huis"Yzerfontein is 'n pragtige Weskusdorpie met 'n wonderlike, lang sandstrand. Daar is baie te sien en doen in die omgewing wat dit 'n baie goeie bestemming maak."
Arniston, Escape From Cape Town
Shalom in Arniston"Werklikwaar 'n lieflike plek om te besoek. Die feit dat alles so skoon is, is wonderlik. Geen rommel wat rondlê nie. Die hele omgewing is net pragtig! Baie mooi strand. Alles is rustig en lekker afskakel van die daaglikse gejaag. Naby aan Bredasdorp waar goeie winkels en eetplekke is."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kaalvoet Apartments"Ongelooglike skoon plek en laat jou baie veilig voel. Sal vir seker die mooi kusdorpie besoek. Kos vir jou siel."
Robertson, Escape From Cape Town
Shalom Garden Cottage"Lovely town with lots of lovely, affordable places to eat. Our favourite is definitely Strictly Coffee."
Montagu, Escape From Cape Town
Keisie Cottages"Pragtige kunsgallerye en heerlike eetplekke. Volledige gedokumemteerde historiese staproete. Verskeie ander staptoetes buite die dorp. Pragtige plek. Sal definitief weer moet kom."
Longacres Country Estate, Escape From Cape Town
Camelot Cottages"Dit is 'n heerlike plek en ons was geseënd met die veldblomme wat nog geblom het."
"Ceres is 'n pragtige landelike dorpie styf ingewikkel tussen die mooiste berge. Als is waarlik so na aan die natuur daar. Veral nou met die wintersneeu en koue, was dit ideaal."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Daisy Cottage"Oulike dorpie met organiese rooibosteefabriek waar jy video kan sien en teeproe en koop. Eetplekke maak bietjie vroeg toe en net 2 of 3 geskenkewinkels en mall."
Uniepark, Escape From Cape Town
Vanilla Dream"As jy Stellenbosch wil besoek is dit heel sentraal geleë."