Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Barrydale, Escape From Cape Town
Mountain View B&B"Interesting town but we expected more by way of the views. Limited places to eat for dinner - they seem to cater mainly for breakfast and lunch trade."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Baviana Beach Lodge"As jy wil wegkom van die stad is Jacobsbaai perfek. Pragtige kusdorp."
Robertson, Escape From Cape Town
Mabet and Gabriella Guest Rooms"Pragtige dorpie met interessante plekkies. "
"Die Paarl is binne bereik van baie toeriste aantreklikhede en wynroetes en na genoeg om vir die dag see toe te ry. Dit kan net baie warm word in die somer."
Franskraal, Escape From Cape Town
Kormorant Apartment"Ons sal Franskraal oorweeg vir aftrede. Groeneweide en Kuslangs se kos was absoluut heerlik en waarde vir geld. 'n Koffie winkel met 'n uitsig oor die see en ligte middagetes daar sal absoluut heerlik wees."
Barrydale, Escape From Cape Town
Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub"Die ander plekke sluit te vroeg oor die naweek."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Malvern"Ek besoek graag die klein dorpies en as daar iets interresant dan maak ek graag weer 'n draai. Die was my tweede besoek aan Struisbaai, maar die eerste keer dat ek daar oorbly. Vorige keer op Arniston by die Cottages gebly en in my opinie is Arniston ver beter wat verblyf verskaf. Met die huidige bestuur van verblyf in Struisbaai, vir my nooit weer!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Dolfin House"Skoonste, netjieste dorp wat ons in 'n lang tyd besoek het."
Paternoster, Escape From Cape Town
Gonana Studios & Villa"Baie duur winkels en restaurante. Die bedelaars in die hoofstraat en kreef verkopers is ontstellend en daar is geen sigbare wetstoepassing."
Langebaan, Escape From Cape Town
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"Paradise Beach was 'n wonderlike ontdekking!"
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Cottage"Sandbaai, Onrusbaai, eintlik die hele strand gebied is puik. Die restaurant by Stanford is 'n moet."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Olyfenhuis Guest House"Wat ‘n verrassing, skilderagtig lekker, outyds en uitstekende eetplekke!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Komyntjie 3"Ons is mal oor Paternoster en sal beslis weer daar gaan vir vakansies in die toekoms. Interessante plekke om te besigtig: Tietiesbaai (Veral die Seekombuis restaurant), Stompneusbaai, Brittanica en Veldrif."
Olifantskop, Escape From Cape Town
Three Feathers Cottages"Olifantskop is perfect for a breakaway out of the big city. It is so peaceful and beautiful. "
Port Owen, Escape From Cape Town
Harbour Lights"Dit is 'n rustige veilige omgewing met die mooiste uitsig ooit."