Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Suiderstrand, Escape From Cape Town
Linga Longa Beach Cottage"Heerlik gestap in die natuur. Sal beslis weer wil gaan."
Stanford, Escape From Cape Town
A Pinot Noir Cottage"Only complaint is that Don Gelato's gelateria closes at 4pm on a Saturday! So get there early ..."
Witsand, Escape From Cape Town
The Whale Place"Dit was my vyfde besoek aan Witsand en ek sien uit na nog meer. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Belle Vue Self-catering Accommodation"Mal daaroor! Pragtige strand."
De Kelders, Escape From Cape Town
The Roundhouse"De Kelders is 'n aangename rustige area by Gansbaai en ons sal graag weer daar wil gaan kuier. "
Struisbaai, Escape From Cape Town
Suid-Oos, Noord-Wes"Pragtige plek met die vriendelikste mensies ooit. "
Struisbaai, Escape From Cape Town
Hoofweg 83 Struisbaai"Great place but a lack of sufficient eateries is a bit of a concern. "
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Lazy Ways Cottage"Bettysbaai het 'n pragtige Botaniesetuin met staproetes, 'n massiewe duin, lang kus wandelweë en is heerlik stil. Beslis 'n besoek werd."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Ons Huisie"Vir seker nie vir mense wat wil fliek en malls besoek nie. Rustige stilte en vrede! "
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Staandakkie Guest Cottage"Platteland. Skoon en netjies waar ons was. Oulike inkopie sentrums."
Riebeek West , Escape From Cape Town
Church Hills Boutique Guest House"Dit is beslis die beste bewaarde geheim in die Wes-Kaap. Dankie tog ons het dit ontdek. Ons sal beslis weer terugkeer na Church Hills en Riebeek Wes/Kasteel. Ek kan verstaan waarom kunstenaars dol is oor hierdie stukkie aarde. Selfs in hierdie droogte waarin ons gewikkel is, is dit 'n stukkie hemel hier op aarde."
Longacres Country Estate, Escape From Cape Town
Camelot Cottages"Het Thali Thali terdeë geniet en Boesman Restaurant 'n besliste aanbeveling."
L'Agulhas, Escape From Cape Town
South Point Self Guest Lodge"Genoeg om jou vir 'n naweek besig te hou."
Robertson, Escape From Cape Town
Paul Kruger 63"Sal graag die dorp en omgewing beter wil leer ken. Hy is groter as wat ek gedink het."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Blinkwater"Heerlik rustig met uitstekende restaurante, interessante winkeltjies en pragtige wandelroetes!"
Villiersdorp, Escape From Cape Town
Misty Mountain"Had the privilege to meet some dynamic and committed local community leaders. Friendly and open conversations. Most certainly coming back again soon. "