Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Swellendam, Escape From Cape Town
Wildebraam Berry Estate"Good place for people that love country life."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Seesig"Dis baie besig in Desember! Maar dit was nog steeds 'n baie rustige deel van ons vakansie."
Stanford, Escape From Cape Town
Rivers End Farm"Heerlike eetplekke en baie om te doen in pragtige dorp."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Tern Beach Studio"Ongelooflike natuurlik, nie te besig en Weskus gasvryheid. Is soms maar winderig soos die Weskus is, maar nietemin 'n uiters spesiale plek."
Hopefield, Escape From Cape Town
Miss Girly"Daar is nie soveel om op Hopefield te doen nie, maar die omgewing rondom Hopefield is beslis baie om te doen. Simply Bee se nuwe Salon is besoek. Ongelooflik verby. Beslis 'n toevoeging vir die Hopefield area. "
Suurbraak, Escape From Cape Town
Ernadoon se Plek"Suurbraak is een van daai skaars Suid-Afrikaanse dorpies waar jy alleen kan stap na sonsondergang en veilig wees. So lekker! Dit is sowaar 'n versteekte paradys."
Franskraal, Escape From Cape Town
Franskraal Seafront Accommodation"As jy opsoek is na 'n rustige kusdorpvakansie, dan is Franskraal die perfekte ligging, vêr weg van al die besige dorpe. Inwoners van die dorp word heeldag gesien met hulle troeteldiere wat gebruik maak van die pragtige wandelpaadjie al langs die kus."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Marcuskraal Chalets"Genoeg om te sien en doen as jy bereid is om bietjie te ry."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Tulbagh Mountain Manor"Dis pragtig vir 'n oornagplek, maar daar is niks meer om te doen as om net die stilte te geniet nie en dit kan dalk uitdagend wees met tieners. "
Grabouw, Escape From Cape Town
Elgin Grabouw Country Club Guest House"Die dorp op 'n Vrydagmiddag is nie 'n aangename ondervinding nie. Te besig."
Kleinbaai, Escape From Cape Town
Nell's B&B"Kleinbaai het 'n rotsagtige kuslyn so dis nie vir strand en see-swem liefhebbers nie. Maar as jy lief is vir rotse en dawerende golwe is dié net die plek. Daar is 'n heerlike restaurant en die haaiduik ekskursies is hoogs aan te bevele."
Paternoster, Escape From Cape Town
Salt Water House"Nothing much to do. We had to go to Langebaan en Saldanha Bay for entertainment."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Bergen Guesthouse"Die mense is wonderlik en die plek is vol geskiedenis."
Witsand, Escape From Cape Town
Barnacles"Vriendelike inwoners. Visvang paradys. Pragtige omgewing. Oulike winkeltjies. "
Struisbaai, Escape From Cape Town
Geelstertlaan 27"Ons is mal oor die veilige lang strand en geniet dit om daar vakansie te hou."
Worcester, Escape From Cape Town
22 on Frere"There's a lot to do in and around Worcester and it's a beautiful town surrounded by views of the mountains."
Robertson, Escape From Cape Town
Randrivier Guesthouse"Small town but lovely to visit. Boubourn Street and four cousins certainly exceed expectations."
Klapmuts, Escape From Cape Town
Groendraai Accommodation"Klapmuts is lekker sentraal geleë, maar is ver genoeg van die stad af dat n mens weg is van die geraas en gejaag. "