Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Hart-se-Punt"Kreef smokelary is baie erg! Sal daarvan hou om te sien visserye, hou bietjie strenger wetstoepasing!"
Klapmuts, Escape From Cape Town
Joie de Vivre Country House and Conference Venue"Die omgewing is ideaal om die omliggende wynplase te besoek."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Elandsberg Eko-Toerisme"Interessante dorpie. Baie insiggewende museum. "
Still Bay West, Escape From Cape Town
Duiker Selfsorg Woonstel"Ons het meer van Stillbaai-Oos gehou omdat dit naby als is. Wes is mos naby die hoofstrand as ek dit nou reg het, so ons verkies Stilbaai-Oos."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Melkbosstrand Selfsorg"Family friendly, beautiful and a little bit windy ;)"
"Daar is 'n uitstekende mikro-bierbrouery, "Bergrivier", wat ek altyd graag besoek. Die Paarl raak net baie besig en die Mall pas net glad nie in nie, maar ek vermy dit maar net. Die Taalmonument is altyd 'n plesier om te besoek en ek beveel dit sterk vir almal aan."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Alikreukel Self-Catering"Dis 'n pragtige plek en dis 'n goeie plek as jy rustigheid soek."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Ons is deur 'n vriendin rondgewys. Het nie van al die oulike plekke geweet nie. Heerlike kase, wyn, kos, walvisse kyk. Sal beslis weer na Gansbaai gaan. "
Klapmuts, Escape From Cape Town
Bona Vista Self-Catering Accommodation"Klapmuts is huis vir 'n hele klompie top wynplase, pragtig."
Paternoster, Escape From Cape Town
Gonana Studios & Villa"Pragtige skoon en rustige vakansie oord."
Montagu, Escape From Cape Town
Kogman & Keisie Guest Farm"Dit was vir ons baie stil, met min restaurante oop. Gholf was lekker en pragtige streek en dorp."
Riebeek West , Escape From Cape Town
Potpourri Guest House"Mens het meer as een dag nodig om alles te besoek."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills House and Flat"Dis wonderlike plek, maar mens kan sien waar jy regtig inpas na jou booking."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Ons Huisie"Elandsbaai is 'n baie klein dorpie met baie mooi natuurskoon en ongerepte strande. Vir dié wat wil wegkom van die gejaag en harwar is dit die ideale bestemming. Die mense is vriendelik en alles is binne loopafstand. Daar is winkeltjies wat die nodige voorraad aanhou, maar bring liewers jou eie voorraad saam. Die kinders het dit geniet om te probeer branderplankry en daar is wet suits te huur. Die water kan nie regtig sonder een aangedurf word. Lang ente stap op die strand is 'n moet en dis heerlik om saans die mooi sonsondergange te geniet. Die trein wat gereeld verby gaan pla glad nie en was besonders om te sien en te probeer trokke tel.Al wat gepla het is die verskriklike verwaarlosing en vullis is by die grot. Dis 'n baie rustige bestemming."
Still Bay West, Escape From Cape Town
Adagio Luxury Apartments"Beslis 'n vakansiebestemming, veral vir gesinne."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
"Pringlebaai is 'n wonderlike toeristebestemming. Vriendelike mense en heerlike rustigheid. Beslis aanbeveelbaar!"