Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
La Montagne Lodge"Pragtige dorpie met daardie tipiese plattelandse gevoel. Soveel interessante dinge om te sien en te doen. Beans about Coffee en Mama Cuccina restaurant is uitstekende eetplekke."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Maison Chablis Guest House"Beautiful and picturesque, with excellent wine farms and restaurants. Getting a bit pricey for locals though. Maybe more winter specials for locals? Love it in winter not so many tourists. Why not invest in a small vintage classic cinema for entertainment though, or offer more musical experiences. Hugenot Chocolates needs urgent help in chocolate packaging and retail presentation. I love supporting them but they lack flair."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Aan d' Oewer Bed & Breakfast"Lekker eetplekke sluit die Country Lodge en Grape Vine in."
Montagu, Escape From Cape Town
Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering"Montagu is 'n pragtige dorp om in vakansie te hou en daar is baie te sien en doen in die dorp en omgewing. Ons sal beslis terugkom."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Leben Seehuisie"As jy rus en vrede soek is dit die plek vir jou."
Montagu, Escape From Cape Town
Langdam Glaming Tents"Pragtige dorpie, sal weer daardie deel van die land wil besoek."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Die Hoof Slaapkamer"Baie hartseer dat die uiteetplekke so beperk is. Nee wat, daaraan glo ek kan ietsie gedoen word."
Robertson, Escape From Cape Town
Olive Garden Country Lodge"Die jaarlikse Wacky Wine weekend is 'n moet vir wynliefhebbers."
McGregor, Escape From Cape Town
Van Zylsrust Country House"Eerste keer in McGregor sal graag meer tyd daar wil spandeer om dit te verken."
Greyton, Escape From Cape Town
Marina Cottage"Greyton is nog sovêr die mooiste van die klein dorpies wat ek beleef het met die grootste keuse van restaurante & dinge om te doen & sien. Sal dit enige tyd weer besoek. "
Grabouw, Escape From Cape Town
Carmel Cottages"Ons wou rus en het nie juis na die dorp gegaan nie."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Amazing Modern Beach House"Baie dankie aan die eienaar wat baie gasvry en georganiseerd is."
Paternoster, Escape From Cape Town
Astrandt 1"Paternoster is lieflik! Ek sal enige tyd dit weer besoek. Definitief die perfekte dorpie vir 'n wegbreeknaweek. Dis net jammer dat mens so versigtig moet wees vir diefstal."
Paternoster, Escape From Cape Town
Jacobsklip Loft"Ek geniet Paternoster. Was net hartseer dat die lighuis toe was oor die naweek wat ons daar was."
Paternoster, Escape From Cape Town
Harvest Moon"Lovely little town and peaceful out of season. Lovely beach walks and restaurants. Probably much more variety in season but the solitude of having few visitors there suits as just fine."
Paternoster, Escape From Cape Town
Lilla's Landing"Die kreefverkopers is 'n probleem! Wil nie "nee" as antwoord aanvaar nie en raak vieslik en aggressief as hulle nie hul sin kry nie. Kry 'n winkel of sentrale afsetpunt as kreef dan wel verkoop mag word!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Nieuview Cottage 2"Altyd lekker om in Paternoster te kuier. Heerlik geëet by die verskillende restaurante."
Robertson, Escape From Cape Town
@ Rina's"Ons was in Robertson vir die Wacky Wine 2017 en dit was werklik 'n absolute fees om by te woon. Fantasties georganiseer. Die dorp is netjies en skoon en bied baie vir 'n toeris aan."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Rotsvas"Een van die min werklike rustige kusdorpies. Pragtig en vriendelike mense. Die feit dat daar nie groot winkelsentrums is nie maak dit spesiaal. Ons het lekker gekuier en gerus. "
Swellendam, Escape From Cape Town
The Hideaway"Goeie eetplekke, heelwat besienswaardighede afhangend van die besoeker se belangstelling. "
Witsand, Escape From Cape Town
Seehuisie"As jy wil wegkom van mense af is Witsand buite seisoen net die plek!"