Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Greyton, Escape From Cape Town
Greyton Lodge"Vir ons stadsjapies is Greyton 'n klein bietjie stil. As jy egter voor die tyd jou huiswerk doen sal jy egter weet daar is heerlike staproetes en uitstappies. Die stilte, dorpskultuur en wonderlike eetplekke is egter hoogs aan te beveel."
Langebaan, Escape From Cape Town
Au Plais De Langebaan Palm Tree Villa B&B"Uitstekende gebied vir toeriste."
De Kelders, Escape From Cape Town
Whale Cove B107"Pragtige natuurskoon, rustig - heerlike plek om van al die gewoel en stres ontslae te raak."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Bitter Aangenaam"Struisbaai is 'n pragtige dorpie wat regtig baie vir die besoeker bied. Ons sal weer in Stuisbaai kom kuier."
Still Bay, Escape From Cape Town
Die Hawehuis"'n Wonderlike dorpie met die gevoel van jy is tuis en by die familie. Voorwaar 'n familie-kuierdorp. Almal vriendelik, gasvry ons het verseker nie soos vakansiegangers gevoel nie ons het deel van 'n familie gevoel. Baie mooi natuur alles is so rustig in dorp sal niks verander nie."
De Kelders, Escape From Cape Town
Royal Albatros"Lekker sentraal en vinnige toegang tot al die nodige winkels."
Velddrif, Escape From Cape Town
Riviera Hotel & Chalets"Pragtige dorpie met alles binne jou bereik. Sal dit definitief weer en weer besoek."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Goblin's Garden"Asemrowende plek. Ons kuier gewoonlik daar en ook in Hermanus."
Rawsonville, Escape From Cape Town
Dwarsberg Trout Hideaway"Melwierda Winery was wonderlik. Het daar 'n wynproe gedoen wat 2,5 uur geduur het. So goed was die gesels."
Big Bay, Escape From Cape Town
Seaside Village B24"Dit is 'n baie mooi area en baie sentraal geleë."
Bonnievale, Escape From Cape Town
Bonnievale River Lodge"Baie goed geleë om die plekke in die omgewing te besoek."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Marcuskraal Campsite"Citrusdal is baie warm, gemiddelde temp van 34 grade elke dag gehad."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Tulbagh Stay Budget Guest House"Kuierbossie-restaurant was 'n groot teleurstelling. Vermy eerder. Baie beter plekke om te eet."
Still Bay, Escape From Cape Town
Adagio Luxury Apartments"Sou vreeslik graag n klein huise in Stilbaai wou koop en daar in rus en vrede gaan bly."
"Paarl is a beautiful place to visit with plenty historical background, not too mention the farmlands..."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Vredenburg Boutique Lodge"Die grootste dorp in die Weskus, sentraal geleë."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Mafari Beach House"Baie lekker plek, weg van die chaos, maar naby om deel daarvan te word sou jy wou."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Paddatjiesrus"Gaan hawe toe! Lekkerste restaurant daar en as jy gelukkig is gaan jy sien hoe van die plaaslike mense pylstertvisse (stingrays) met die hand voer. Dit was iets om te beleef! Baie mooi uitsig op die hawemuur by die klein ligtoring."
Franskraal, Escape From Cape Town
Leegle"Asemrowende rotspoele by die strand, dit is ongelooflik hoe die natuur nog bewaar is in die area. "
Stanford, Escape From Cape Town
Laughing Waters Farm"Pragtige argitektuur in die dorp en Burkenhead Winery and Brewery is net buite die dorp - definitief 'n moet as jy die dorp besoek."