Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Kleinmond, Escape From Cape Town
Alikreukel Self-Catering"Mense as julle hierdie dorpie ontdek, hou hierdie juweel stil, ons wil dit geheim hou vir onsself! Kleinmond en sy mense is 'n hartsverwarmende plek waar jy kos vir jou siel kry."
Langebaan, Escape From Cape Town
Long Acres Bahamas Accommodation"Lekker weer in April en naby ons woonplek in Worcester."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Cyara"Bettiesbaai bied asemrowende uitsigte oor die see en berge. Dit is die ideale bestemming vir mense wat hou van stiller plekke en die natuurskoon."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Tulbagh Stay Budget Guest House"Ek was op Tulbagh in September 1969 met die aardbewing en dit was goed om weer daar te wees na die ramp na soveel jare. Die museum is 'n moet-besoek vir enigiemand wat gehoor het van die aardbewing en wat graag wil sien (foto's) hoe dit gelyk het na die dorp getref is."
Still Bay, Escape From Cape Town
Muir Holiday Apartments"Baie stil buite seisoen met beperkte fasiliteite soos kruidenierswinkels en restaurante. Die rivier is pragtig! Lekker lang wandelings op paadjies langs rivier en palingstroom. "
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Crisan on 4 Waratah Street"Melkbos het 'n wonderlike strand om te speel, maar ook om vir 'n lang stap te gaan. Die winkelgeriewe is uitstekend en die restaurante goed maar neig na die duur kant toe."
Robertson, Escape From Cape Town
Paul Kruger 63"Robertson is altyd lekker! As jy nou kamp of in 'n hotel bly, daar is baie om te doen vir die hele familie en die mense is vriendelik. Die weer is partykeer onvoorspelbaar, so neem maar net klere vir elke seisoen."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Slakkepas 52"Die dorpie is stil, die strand nog stiller, en was perfek om my woefies vir wandelinge te neem, selfs sonder hulle leibande. "
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Sunsets at 10 on Strand"Baie lekker, skoon en die mense is baie vriendelik."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
House Doran"Klein gemeenskap met 'n groot hart in 'n ongerepte dorpie."
Stanford, Escape From Cape Town
B's Cottage"Neat and friendly village, with wonderful places to eat and excellent options for exploring the area."
Langebaan, Escape From Cape Town
Bella Vista Self-catering Apartment"Wonderlike dorp om vakansie te gaan hou."
Still Bay, Escape From Cape Town
Stroois"Die 4x4-roete naby Jongensfontein is baie lekker om te doen, vat so 45 minute en is baie mooi!"
Montagu, Escape From Cape Town
Montagu Country Hotel"Dit is ons eerste keer in Montagu en kan nie wag om terug te kom vir 'n langer periode nie!"
Robertson, Escape From Cape Town
Olive Garden Country Lodge"Lots of activities in regards to winery, but lacks many outdoor activities for people who are not interested in wine."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Belle Vue Self-catering Accommodation"Pragtige dorpie, maar baie besig in seisoen."
McGregor, Escape From Cape Town
Gooding’s Country House"Al is die dorpie baie klein, kan dit in jou hart inkruip. Gaan besoek beslis vir John by die Old Post Office, maar maak net seker oor wanneer dit oop maak. Verder is dit lekker om met die plaaslike gemeenskap te gaan gesels oor wat als in die dorp aangaan."
Port Owen, Escape From Cape Town
Atlantic Sunsets"Lekker plek wat baie veilig is, met alle geriewe naby en heelwat om te doen."
Wellington, Escape From Cape Town
The Garden Shed"Daar is 'n aantal histories geboue in die dorp. Die omgewing (berge en wingerde) is mooi. "
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Interessante kontreiwinkels en eetplekkies langs Roete 62."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Kure Kure Accommodation"Sandbaai is a lovely, quiet and peaceful area at the sea and just outside of the hustle and bustle of Hermanus. Also close to the Hemel-and-Aarde valley, with all it's wonderful wine farms."