Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Swellendam, Escape From Cape Town
Aanhuizen Guest House"Swellendam is `n pragtige en netjiese dorp ...`n moet vir toeriste."
Sandbaai , Escape From Cape Town
D'Vine View Cottage"Veiligheid gaan 'n groter risiko raak in Sandbaai. Ek sal byvoorbeeld nie daar koop nie, maar eerder in Onrus of Vermont."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Southern Moon Beach Cottage"The area is very clean and peaceful."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Perazim"Fantastic natural surroundings. Very quiet little town with good amenities."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Palma Christi Guest House"Lekker rustige dorp met baie eetplekke en 'n goeie basis om ander plekke te besoek. "
Kleinmond, Escape From Cape Town
Picollo Bocca Villa"See uitsigte is lieflik. Daar kan net meer vermaak ingebring word omdat daar nie veel is om te doen nie."
Langebaan, Escape From Cape Town
Malindila House"Lekker rustige plekkie met n pragtige skoon strand."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
de Oude Meul Guest House"Groot lawaai van mense en veral motors tot laatnag en weer vroegoggend."
Langebaan, Escape From Cape Town
Golfer's Retreat: Birdie Bed & Breakfast"When the roadworks are finished, we will recommend Langebaan Town and its friendly people to anyone!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
G&T on the Rocks"Vir iemand wat stilte wil ervaar, is dit die perfekte plek, maar as jy aksie en 'n bedrywige tydjie wil beleef is St Helena miskien nie vir jou nie. Hier kan jy net afskakel en ontslae raak van stres!"
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Tern Beach Studio"Dis 'n pragtige dorpie met baie vriendelike mense. Ek sal definitief weer teruggaan soontoe en dan vir langer as 'n naweek."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Basse Provence Country House"Nice place and the wine tram is a great way to explore the vineyards and taste the beautiful wines that are produced in the area."
Montagu, Escape From Cape Town
Montague 4 Seasons"Werk aan die strate bemoelik dit om rond te ry, hoewel dit seker noodsaaklik is. "
Langebaan, Escape From Cape Town
Sunbirdsview"Al nadeel wat ons ervaar het was die te kort aan winkelfasititeite."
Paternoster, Escape From Cape Town
Pikkewyntjie"Paternoster is 'n Weskusdorpie wat mens nie moet mis nie. Daar is heerlike restaurante, pragtige gastehuise en 'n strand wat wyd strek. Die winkeltjies is oulik en verkoop sonderlinge ware wat mens nie oral sal kry nie. Die vars vis en kreef wat mens direk van die bote af kan koop en wat proe soos see, is 'n definitiewe trekpleister. Alhoewel die wind kan waai, is Paternoster 'n plekkie wat ek oor en oor en oor sal besoek."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Vir 'n eeste besoek aan Gansbaai het ons dit baie aangenaam gevind. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Mooimeisiesfontein"A beautiful and special seaside small town for couple getaways and with lovely beaches! We will definitely come again!"
Tulbagh, Escape From Cape Town
Bergsicht Country Cottages - Lady Red"Tulbagh is 'n dorpie wat enige mens kan geniet en het die perfekte gevoel van 'n klein dorpie. Intieme plekke waar jy so verwelkom word, jy voel soos 'n inwoner. Besonderse mense en baie lekker wynplase in die area."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
83 Dassen Island"Mooiste plek. 'n Stukkie hemel op aarde wat mooi weggesteek is. Rondom Yzerontein is daar baie ander strande om te sien. Melkbos, Blouberg en Langebaan is net 30 minute weg (Langebaan het 'n mall). Dis 'n lekker klein dorpie met die vriendlikste mense wat altyd regstaan om te help. Van die viswinkel tot die nethied van die Spar is alles die moeite werd en sal ek enige iemand aanraai om 'n draai te maak. Die strand is mooi skoon en die son sak reg voor jou. Sal beslis weer kom kuier!"
De Kelders, Escape From Cape Town
"Pragtige uitsigte, rustiger as die meer bekende bestemmings in die omtrek en steeds naby ander dorpe. Besienswaardighede en doendinge sluit Stanford se winkeltjies, Hermanus se wynplase en heerlike strande in."
Robertson, Escape From Cape Town
Paul Kruger 63"Moenie die streek miskyk nie. Hier is baie om te doen en te geniet."
Villiersdorp, Escape From Cape Town
Bergendal Guesthouse"Die dorp is baie stil op 'n Saterdagaand, maar ons aandete by Teewaterskloofdam was lekker. Net jammer dat daar nie meer eetplekopsies beskikbaar is nie. "