Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Vermont, Escape From Cape Town
Le Whale"Dit is rustig en ontspannend en lekker vir stap en visvang. Kry net vir jou lekker stapskoene vir die rotse en 'n warm ding. "
Calypso Beach, Escape From Cape Town
Perfect 10"Wow, the view is picture perfect. You wake up to the sound of the sea."
Robertson, Escape From Cape Town
The Robertson Small Hotel"Die ondervinding by die Four Cousins en Paul Renee Bubbly Festival was wonderlik. Ek kan nie regtig kommentaar lewer oor die res van Robertson nie, behalwe dat dit baie rustig is en lyk na 'n lekker dorp om in te bly. Dit is ook nie te ver van Kaapstad af nie."
Van Riebeeckstrand, Escape From Cape Town
C'est La Vie Self Catering Apartment"Dit lyk nie vir my soos 'n swemstrand nie, maar dit is baie mooi met uitsigte oor Robbeneiland en Tafelberg. Ek vermoed my kinders sal nie van die rustigheid hou nie."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
G&T on the Rocks"It's peaceful, quite and a beautiful West Coast town!"
Riebeek West , Escape From Cape Town
Riebeek Valley Hotel"Dit was baie gemaklik. Die mense was almal baie vriendelik en die ontbyt was baie lekker."
Tulbagh, Escape From Cape Town
The Tulbagh Boutique Heritage Hotel"Pragtige skoon dorpie en al die wit rose is pragtig!"
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Pearly Gates"Pragtig, fantasties en die inwoners/vakansiegangers is almal baie vriendelik!"
Langebaan, Escape From Cape Town
Flamingo Park A2"Sal weer na ons gunstelingbestemming gaan. Baie dankie."
Paternoster, Escape From Cape Town
Pensione Symi"It is a beautiful, unspoiled little town with a great feel to it. Loved it!"
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Geniet dit so dat ons 'n eiendom aangeskaf het."
Greyton, Escape From Cape Town
Marina Cottage"Greyton het nie 'n lelike, afgeskeepte hoekie nie. Ek weet nie hoe Greyton dit regkry nie, maar al die strate is ewe mooi. Alles werk net reg uit. Dit is net ver genoeg van die groot dorpe en stede af. Die berge om Greyton dra finaal by tot 'n besondere bekoring. "
Langebaan, Escape From Cape Town
Lagoonside @ 77"Langebaan is 'n wonderlike plek vir 'n vakansie. "
Wellington, Escape From Cape Town
Rooiheuwel Cottage"Pinotage on Tap is 'n fantastiese fees. Sal definitief teruggaan!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
25 The Tides"Struisbaai is die rustigheid waarvoor 'n mens soek, maar ook 'n lekker plek om jouself uit te leef."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Jubel n Juig Self-Catering"Heerlike uitspanplek as jy rus en vrede soek."
Barrydale, Escape From Cape Town
Barrydale Backpackers & Bar"Barrydale is 'n pragtige dorpie met pragtige mense weg van die gedruis van die stad. "
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Goblin's Inn"Sal volgende keer in St Helenabaai verblyf soek - lyk na oulike dorpie."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Holiday Home"Pragtige dorpie en beskik van alles wat jy benodig vir jou wegbreek. As daar iets op jou lys is wat tekort kom, is Vredenburg se prag inkopiesentrum 'n klipgooi ver."