Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 9016 resensies.
"A true gem in centre of the Isimalangiso arena. One holiday is not enough to see everything. The effect of Covid-19 is obvious, but all St. Lucia needs is a kickstart of tourism to see it flourish again. St. Lucia is ready."
"The roads on the South Coast have deteriorated terribly and then place as a whole needs a little TLC, but we will keep going back."
"It is a bit of noisy late night partying place, almost feels like Margate has moved to St Lucia. Maybe other areas is more quiet to stay."
"It’s a lovely small town. Great boat rides and game drive to Hluhluwe. Not much to do for the adrenalin junkies. But great place to disconnect and be one with nature."
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
Capri 101"Hiberdene is baie meer bekostigbaar as die ander plekke op die die Suidkus en is naby genoeg om al die ander strande te besoek. Hiberdene is ook nie so druk besig met hoë seisoen nie. Dit is ook gerieflik met die winkels wat daar naby is met baie lekker wegneem etes en ook 'n kuierplek by die hoofstrand."
"Breathtaking experience! Loved the fact that hippos walk the streets at night. Would recommend St Lucia to all nature lovers!"
Hibberdene, Ontsnap Uit Durban
123 Anchors Aweigh"Ons het vining by die seefront draai gaan stap, kuiertyd was beperk, maar dit was prentjiemooi!"
Pietermaritzburg, Ontsnap Uit Durban
Africa's Eden Guesthouse"Pietermaritzburg makes day trips to either the Midlands Meander or Durban beaches possible."
"Baie vriendelik en mooi opgepaste dorpie. Skoon en netjies. Baie maklik om plekke te kry!"
"Is 'n tipiese vakansiedorp. Wanneer toeriste in kom is die prys hoër as normaal. Besighede wat kontant werk alleenlik was 'n probleem. Vele kere met rooi gesig uit stap omdat hulle net kontant vat. Bank wat nie gewerk het nie."
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
Laudin's View"Al die geriewe is daar. Ken die dorp sedert 1967. Kan aanbeveel."
"Die mooiste mooiste plek. Lekker koffiewinkels en heerlike strand. Pragtig met al die skepe wat lê en wag om in die Durban hawe in te gaan."
"Die Margate-omgewing het ongelukkig opknapping nodig, bv. paaie ens. ietwat agteruit gegaan in 'n kwessie van drie jaar wat ons laas daar was. Beveiliging op strande was sigbaar met polisielede aan diens op sentrale punte. Steeds heerlik om die son en see in die MANABA-omgewing te geniet."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Forest Homes 1"Die winkels is naby vir dit wat jy nodig het, was nie juis by die swemstrand nie."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Tikkie Blou"Port Edward is 'n mooi vakansiedorp en bied alles wat mens nodig het. Winkels, doktors 'n apteek en wonderlike swemstrande."
"Uvongo as geheel is vir ons baie lekkerder geniet dit vreeslik. Margate gaan bietjie agteruit in ons oë."