Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
"Ramsgate se 2 strande is baie toeganklik en het baie spasie wat voorsiening vir enige tipe reisiger maak. Daar is 'n paar eetplekke en word verseker aanbeveel."
"Peak season is too hectic around the area. The beaches are overfull and the roads are extremely busy."
"Ramsgate is die ideale bestemming vir 'n rustige Suidkus-vakansie. Die 'Waffle House' bly 'n groot trekpleister en alle winkelfasiliteite en ander toeristebesienswaardighede (soos uShaka, Oribi-ravyn, baie mooi gholfbane, ensovoorts), is naby genoeg aan Ramsgate."
Willard's Beach, Escape From Durban
Bermuda 303"Williard Beach het ongelukkig 'n baie onveilige strand geword. Die hele swemarea is 'n klipbank en dit raak onmoontlik om sonder swemskoene te swem. Daar was deurgaans kinders wat kleiner beserings opgedoen het agv die klipbanke in die swemarea."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Marlin Lodge"Cape Vidal is beautiful and is highly recommended for any coast or nature lover."
Manaba Beach, Escape From Durban
Ithaca Studio Apartments"Very clean beach and toilets. Shops are within walking distance from chalets. Great place."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
removed"Daar word moeite gedoen om alkoholgebruik by strande te beperk en om die geriewe by strande in stand en skoon te hou. "
Glen Ashley, Escape From Durban
Beachside Self-catering Units"Vir die Glen Ashley SPAR gee ek 10/10."
"Die strand is mooi, net jammer die riviertjie wat by die see invloei se water besit riool. Ons 5-jarige dogterjie het baie siek geword en die dokter sê dit is die water en ons moet nie daar swem nie. Daar is geen borde op wat toeriste waarsku nie."
Umhlanga Ridge, Escape From Durban
Lapa Lighthouse"Yes, Umhlanga Ridge is regarded as the best place to enjoy holidays. However, as a motorist, I found it so difficult to exit from Montungue Road, and it is not Lapa Lighthouse's responsibility to provide traffic lights in order to control the traffic. It is Ethekwini Municipality's responsibility to revisit and reconstruct that road."
Shelly Beach, Escape From Durban
Shelly Beach Lodge"Beter aanduidings oor waar swemstrande is. Verkeer is 'n probleem - in- en uitdraai vanuit die hoofpad en lang toue motors by verkeersligte. Ek moet Shelly Beach Car Wash komplimenteer - een van die bestes wat ek nog ondervind het en uitstekende waarde vir geld, veral nadat ons KZN Makathini-vlakte se sand en modder moes uit- en afwas!"
"Baie mooi omgewing, maar beslis nie gunstige strande vir jong kinders om in te swem nie. Daar is wel getypoele, maar kinders wil graag in die golwe baljaar. Ons het meestal Durban toe gery sodat die kinders kon swem. Swemareas word vinnig diep met sterk systrome. Miskien moet ontwikkelaars dit oorweeg om kegelbane by een van die nuwe opkomende winkelsentrums te installeer. In die aande en dae wat dit nie gunstig is vir swem nie, sal dit baie beslis goeie aftrek kry. Maar oor die algemeen is dit 'n baie lekker en veilige area om vakansie te hou."
"Villa Montrose is baie sentraal geleë, naby die Spar en Pick n Pay. Dit is ook naby Ramsgate se hoofstrand en Uvongo."
Marina Beach, Escape From Durban
Marina Glen Holiday Resort No 3"Sherwood-koffiewinkel by Marina Beach is die beste vir draairoomys en koffie."
"Die Howick-waterval is aanskoulik. Dis jammer oor die plaaslike mense wat aan die bopunt van die valle klere was en ophang. Howick self is 'n plattelandse dorp en daar is amper alles wat 'n mens nodig het. "
Manaba Beach, Escape From Durban
Ithaca 20"Een van die skoonste strande nog. Sal nie weer Margate of St Michaels of ander omliggende strande besoek nie. "
"Ballito is a great destination with a lot to do and see in the area. Durban and surroundings is not that far. There are a number of shops and malls in the area."