Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Maputaland Guest House"It is a great place to visit - interesting and informative."
Southbroom, Escape From Durban
Tibouchina No 5"Pragtige, pragtige omgewing! Heerlik stil en veilig. 'n Ware plek om te rus!"
"Munster het nie 'n swemstrand nie so dis beslis nie 'n pluspunt nie, jy moet by Glenmore, Marina Beach, Trafalgar of na Leisure Bay gaan. Dit is wel 'n pragtige, rustige omgewing en ongerepte strand as jy wil gaan stap. Veligheid is elke dag maar 'n uitdaging soos wat dit in enige plek in Suid-Afrika tans is. Ons gaan al jare na die area hetsy in karavaan of verblyf. Dit bly altyd goeie bestemming en Munster is nou nog 'n opsie. "
Palm Beach, Escape From Durban
Villa Azuro"Nabygeleë aan verskillende strande - lekker snorkelplek, lekker visvang, klein strand vir kinders en weg van die vloed toeriste, dus baie lekker geleë - swemstrande was ook nabygeleë - ons het elke dag op 'n ander strand geswem."
Umtentweni, Escape From Durban
Ambleside"Lekker naby aan Port Shepstone se Oribi Plaza en omtrent 16 km vanaf Shelley Centre."
Palm Beach, Escape From Durban
Lushof"Palm Beach is a hidden gem with such a nice beach where you can swim in rock pools. It is quiet and clean."
Lawrence Rocks, Escape From Durban
Balooga - Margate"The beach was very dirty with a lot of garbage lying around."
"Dit is bietjie rustiger met ligter verkeer as ander strandbestemmings nader aan Durban, tog met vele goeie restaurante en geleenthede vir ontspanning in die omgewing soos perdry op die strand, vlinderplaas, orgidieë telery, en ander."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
The Bridge 8"Goede uitvalsbasis voor Cape Vidal, crocodile centre, NP hluhluwe-Imfolozi, boattrip on St Lucia Lake."
Hillcrest Park, Escape From Durban
Fawncastle Estate"Daar is 'n lekker verskeidenheid winkels in die omtrek sowel as eetplekke wat dit baie gemaklik maak."
"Altyd lekker en ideale strand vir klein kinders. Alle nodige winkels ens. is naby en gerieflik. Dankie tog vir die wasserydienste in Uvongo - dis al die tweede vakansie wat ons wasgoed heerlik skoon gewas en gevou was. "
Shelly Beach, Escape From Durban
Clover Bay 5"Shelly Beach is an excellent place to be when away from home, because it has everything you need."
Pennington, Escape From Durban
Elhanan"Pennington is 'n lekker stil plekkie, moes ry vir winkelsentrums, strand is baie lekker, rustig en skoon."
Thompson's Bay, Escape From Durban
1 Marichel"Die getypoel is pragtig en mens kan met veiligheid swem. 'n Trekpleister daar is die seelewe binne-in die poel. Die eetplekke is heerlik, asook die paar winkels wat herdenkings verkoop. "
"Sea Park is 'n baie rustige area, bietjie ver van strande maar anders puik as jy net wil ontspan."
Shaka's Rock, Escape From Durban
Ocean Gorge Seafront Getaways"Shaka's Rock is regtig 'n heerlike vakansie vir gesinne met kinders. Die getypoele is 'n dag se tydverdryf vir die kinders en groot mense kan snorkel en swem."
Palm Beach, Escape From Durban
V and Z's Beach House"Pragtige omgewing en natuurskoon. Naby alles."
"Uvongo is still a lovely destination, clean and not too over-crowded. Close to accommodation, shops etc."