Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
"Margate has old buildings as holiday homes that needs renovations and good maintenance. Otherwise, it is a nice holiday place."
"Was surprised how clean the beachfront (Wimpy-area) was, specifically for the year-end Christmas time."
"Great place for a beach holiday. Variety of restaurants and clean beaches with lifeguards."
"Friendly people. Beaches are not overcrowded and are aesthetically pleasing. Has lots of restaurants and activities available."
"Die beste bekostigbare vakansiebestemming. So 'n pragtige, skoon dorpie. Jy kan in die nag op jou eie gaan stap en steeds veilig voel. Lieflike klein restaurante. Soveel om te sien en te ervaar. Die bos en see bymekaar. Soveel wild om te besigtig. Pragtige natuurskoon. Cape Vidal is ook nie ver daarvandaan nie en absoluut pragtig. Ideaal om te snorkel en pragtige seelewe te sien. Dan is daar Mission Rocks wat ongelooflike mooi see-uitsig het. Absoluut die moeite werd."
"Die aanbeveling na Grumpys was 'n absolute hoogtepunt en dorp is baie skoon en netjies. Baie dankie."
Port Shepstone, Escape From Durban
South Coast Riviera Holiday Flat"Tydens ons verblyf was die see bruin. Dit het daartoe bygedra dat ons verkkes het om liewer nie te swem nie. Vriende en familie wat onlangs by die Suidkus was het gekla dat hul siek geword het."
Hibberdene, Escape From Durban
Carousel Holiday Resort"Lekker plek, net jammer van strand wat vuil was en water wat besoedel was."
Richards Bay, Escape From Durban
The Bayview Hotel"Die dorp word redelik deur beurtkrag beïnvloed, in so 'n mate dat slegs beperkte winkels oop bly (meeste restaurante maak toe, insluitend Spur) en vleis en roomysopsies is beperk."
Port Edward, Escape From Durban
78 on Perth"Verblyf was puik, maar Port Edward se besigheidsentrum en petrolstasie is een groot gemors. Vuil en een groot gemors. Dit was my laaste besoek aan die Natalse Suidkus."
Port Shepstone, Escape From Durban
3 Umzimkulu"Heerlike eetplekkies en kuierplekkies. Sal die Pitstop restaurant beslis weer besoek."
"The beaches looked beautiful - such a pity that we could not trust the water due to the recent sewage issues. More than sufficient shops for provisions (Spar and Superspar within short driving distance), together with good restaurants and pubs."
"Mtunzini is een van daai plekkies wat jou dadelik in n vakansie bui sit. Nie te veel winkels nie, maar alles wat jy benodig."