Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
"Baie lekker trouvenue by Fontana, waar ons was. Maar die dorp lyk sleg en is niks om oor te praat nie, maar baie van die gaste is maar mense wat Scuba-duik dit is die groot aanlokking."
Port Edward, Escape From Durban
Greenhart Village"Die omgewing rondom Greenhart is baie aangenaam om daar 'n vakansie deur te bring."
"Natspat val onder die Manaba-area in Uvongo, en Manaba en Uvongo het twee verskillende hoofstrande. Die Uvongo strand was met ons besoek steeds nie toeganklik nie, as gevolg van die vloede in April, maar die gemeenskap was besig om skoon te maak. Ons het dus na Manabastrand gegaan (wat loopafstand van Natspat is) en die atmosfeer was heerlik!"
"It is the perfect beach place for us - just a pity about the damage and sewage in the roads, as we love to walk everywhere. Looking forward to going back once all is fixed - those poor poor people."
"Umdloti is a lovely little seaside village. Perfect for retirement or holidays"
"Net ingedagte hou ons was net na die oorstromings van April 2022 daar, as gevolg die paaie en ander infrastruktuur was onderhewig aan herstelwerk. Maar daar is tog so baie om te doen en te sien en Margate bly maar 'n aangename bestemmingspunt."
"Die plekkie is lekker ruim. Baie netjies en het alles in wat jy sal benodig. Mooi uitsig oor die see en naby alles geleë. Eienaar verskriklik behulpsaam en vriendelik. 'n Naweek wat ons geboek het vir werk in Uvongo, het LekkerSlaap vir ons as 'n wegbreeknaweek ook gesorg. Dankie."
"A clean and neat little town. The beach is lovely, and there are great walks with abundant birdlife."
Southbroom, Escape From Durban
San Lameer Villa 2506"Southbroom het baie en meer gebied as toeristebestemming en ons kon ons heerlik vermaak."
"Lekker kuierplek vir jongmense. Die promenade wat na die natuurreservaat lei is 'n groot aanwins en lekker vir jonk en oud."
"Dis net jammer dat daar soveel potholes is. Die algemene gevoel onder Gautengers is dat Margate ongelukkig as die "Hillbrow" van die Suidkus gesien word."
Port Edward, Escape From Durban
The Lighthouse Inn"Perfek vir 'n vakansie weg van die gejaag af. Baie uitgebrei van die laaste keer wat ons daar was. Als lekker naby aan mekaar. Hoef nie ver te ry nie om goed te sien of doen nie."