Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
Umfula Resort on the Vaal River"Pragtige klein dorpie met lekker winkeltjies en eetplekke. 'n Moet om te besoek. Ons sal beslis weer besoek."
Wingate Park, Escape From Johannesburg
Modern Vintage"Dit is goed vir besoeke in daardie omgewing."
Pilanesberg National Park, Escape From Johannesburg
Seroloana Guest House"It's a nice place to go for relaxation."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Kudu's Rus Game Lodge"Roete deur die dorp 'n nagmerrie. GPS-aanwysings nie baie goed nie. GPS-roete neem jou deur die myne met slegte paaie."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Vulture Creek"Baie lekker toeristebestemming en baie om te doen."
Lukasrand, Escape From Johannesburg
La Vida Luka - Luxury Guesthouse" Naby Groenkloof kampus van UP."
Bailey’s Muckleneuk, Escape From Johannesburg
Bailey's @ 14D"Ons het gevind die padaanwysings was nogal onduidelik. 'n Moeilike adres vir die vreemdeling om te vind, ons het nie 'n GPS gehad nie."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Min wild om te sien, maar baie mooi en rustige omgewing."
Secunda, Escape From Johannesburg
Sunset View Lodge"Lovely clean, neat town, very unexpected! We did the Kosmos 3-in-1 race."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Ek besef die Groot 5 is skaars, maar dis so gerieflik dat dit 'n gereelde bestemming van ons word."
Pilanesberg National Park, Escape From Johannesburg
Bakubung Bush Self-Catering Chalets"Ek is mal oor Bosveld so ek is mal oor Pilanesberg Nasionale Park."
Die Bult, Escape From Johannesburg
Campus Self-catering"Dit raak al hoe meer verwaarloos op Die Bult. En ek moet sê die winkelsentrum gedeelte voel nie so veilig nie. Die area is goed geleë as jy by die universiteit wil wees."
Heilbron, Escape From Johannesburg
96 On Bree Guesthouse"There’s a lion farm in the area which was nice."
Parys, Escape From Johannesburg
Le Petit Parys"Sal graag weer daar will kuier, en meer tyd spandeer om in die dorp iets te eet en winkels met my eie tyd te besigtig."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
The Red Zebra Lodge"Van die plekke besoek kan doen met opgradering. Die Chameleon Village-stalletjies is vervelig en alles dieselfde, was baie teleurgesteld."
Die Bult, Escape From Johannesburg
Dream Stop Guest Rooms"Bietjie bedrywig veral vir die ouer garde."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Thala Thala"Baie gerieflik en naby Pretoria. Geniet die Dinokeng area baie."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Murasie Guest Farm"Wonderlike Vrystaatse stad, met 'n klein dorpie gevoel. Heerlik naby aan Golden Gate, baie geskiedenis."
Parys, Escape From Johannesburg
Schilbach House"Paaie in Parys is vol slaggate en besoekers moet so oplet daarna dat jy jou bestemming mis."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Willibar Guest Farm"With in 15 minutes you can be at a number of different types of venues e.g. eating, horse ridding, etc."