Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
The Danes on Vaal"Genoeg koffie winkels en antieke rondsnuffel-winkeltjies wat maak dat die tyd baie vinnig verbygaan. Die Vaalrivier bly 'n absolute bonus en die feit dat dit maklik toeganklik is vir elkeen maak dit 'n moet-sien ervaring. "
Pretoria North, Escape From Johannesburg
Lekkirr Slaap Guest House"Baie goeie ligging. Naby genoeg aan groot winkelsentrums ens. "
Hartbeeshoek, Escape From Johannesburg
Reeds River Lodge"Baie mooi omgewing, netjies en skoon. Chameleon Village was nie great, 90% van stalletjies was African Market, niks nuut gesien wat nie in Johannesburg beskikbaar was, dieselfde by die Boere Mark. Pretville was pret gewees en Jasmyn was ongelooflik interessant. Die slang park was bie bekostigbaar met 'n aangename ervaring, skoon en netjies met goed versorgde diere. Die monkey sanctuary was buitensporig duur en is beslis nie vir die Suid-Afrikaner mark nie, en glo hul dien vir die oorsese mark."
Parys, Escape From Johannesburg
Mistique Waters"Die dorp is 'n baie aangename toerisme aantrekkingskrag, veral met die nutswinkeltjies wat so 'n verskeidenheid van antieke ware bied. 'n Juweel in die Vrystaat, maar dit is ook baie duidelik dat munisipale verval hier teenwoordig is. Paaie in die woonbuurte is maar vol slaggate. Die toevoeging van die nuwe "container city" lyk na 'n aanwins vir die omgewing, afhangende van die tipe besetting wat toegelaat gaan word."
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Heerlike ondervinding en dit is opvallend hoe vriendelik en hulpvaardig almal by toeriste / restaurante en winkels is. "
Parys, Escape From Johannesburg
La Belle Guesthouse Parys"Die dorp moet skoner en opgegradeer word. Ek kom van Mosselbaai en hier is dinge nog op standaard."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Vintage Guesthouse"Daar is baie fasiliteite veral vir sport en alles wat nodig mag wees vir besigheid en studente."
Oude Dorp, Escape From Johannesburg
Rob's Place"Not sure if you referring to Potchefstroom but if so it was a pleasant town to visit. It has all the basic necessities one needs."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Arbour Gardens"Ons het gaan stap by Shelter Rock (30 km weg), wat pragtig was. Die volgende dag het ons gaan perdry by Magaliesburg Horse trails. Oraloor is daar nie veel aktiwiteite in die omgewing nie, met die naaste groot staproetes so 20-30 km weg. Maar dit was uitsonderlik ontspannend en ek sal dit aanbeveel."
Witbank, Escape From Johannesburg
Ledumo Lodge"Pragtige en netjiese dorp, maar baie besig vir ons plaasjapies."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Shalom Garden Flat"Pragtige dorp met vriendelike mense."
Hartbeeshoek, Escape From Johannesburg
B'sorah Luxury Tent"Baie in die omgewing om te gaan doen en te besigtig."
Parys, Escape From Johannesburg
Nkwasi Lodge"Very nice town with lots to do and nice restaurants, also lots of cool little shops to browse through."
Mogwase, Escape From Johannesburg
Rantsho Lifestyle Guesthouse"Nice and laid back. Just what I need to unwind. "
Bailey’s Muckleneuk, Escape From Johannesburg
37 on Charles"Veilige omgewing en naby die universiteit en winkelsentrums. "
Waterkloof Ridge, Escape From Johannesburg
Du Barry Guest House"Ek sal weer daar bly. Dit is bekostigbaar, netjies, vriendelik, warm en veilig. "
Die Bult, Escape From Johannesburg
Huys ten Bosch Guest House"Ideaal geleë digby die universiteit."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Sable House Country Retreat"Lovely area. We visited the Dinokeng Game Reserve and did a self drive."
Oude Dorp, Escape From Johannesburg
On Golden Pond Guesthouse"Dit is werklik 'n baie mooi plekkie, maar die paaie is baie swak in Potchefstroom."