Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Die Bult, Escape From Johannesburg
Huys ten Bosch Guest House"As jy die universiteit besoek is Die Bult lekker naby."
Parys, Escape From Johannesburg
Klipdrif Guest House"Parys is 'n lekker wegkomplek vir 'n naweek vir al die Gautenggers. Daar's heelwat kuns en oudhede winkels. Ons het van Klipdrif af deur die Vredefortkoepel gery en dit voel sommer of mens iewers in die Kaap is so mooi is dit plek plek. Dit is nou winter en droog, maar steeds baie mooi."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Kiepersol Lodge"Dalk nie Potch nie. maar nader aan Vaalrivier beslis."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Foreva Wild"Dinokeng baie mooi en lekker naby aan Jhb. Ons het op ons eie wildritte gegaan en dit was nie te wonderlik nie, het maar min diere gesien. Daar is baie heerlike restaurante in die area."
Parys, Escape From Johannesburg
Mirabel Guesthouse"I sincerely enjoyed the town. As opposed to Clarence which I heard as much about Parys is a firm favourite now. Kiki's Photography Studio is an absolute must. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Stumble Inn Game Lodge"Only one hour drive from our home and amazing bush holiday right on our door step, will be back soon. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Excellent place, great staff, neat and tidy. Chris is always friendly and helpfull. Will definitely come again. Love the improvements done since last year."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Ngiri Safaris"Goeie wegbreek van die stad, beveel mense aan om te gaan as hulle "rus en stilte" kort. Was 'n voorreg om net te kon aftrek en in 'n "ander plaas" te kon in ry. Sal beslis weer gaan."
Parys, Escape From Johannesburg
Green Door Guest Cottage - Loop Street"Was goed om te sien, maar een dag en aand is genoeg om alles te sien."
Parys, Escape From Johannesburg
Riverbush Lodge"Kan slaggate in die agter strate herstel. Ideaal vir 'n wegbreek van die rand en besoek aan die koepel-gebied."
Muckleneuk, Escape From Johannesburg
Muckleneuk Manor"Ek glo dat sodra die bouwerk wat tans aan die gang is daar afgehandel is, gaan hierdie gastehuis nog meer van krag wees."
Pilanesberg National Park, Escape From Johannesburg
Bakubung Bush Self-Catering Chalets"Alhoewel dit nie vergelyk kan word met die Krugerwildtuin nie en al was dit 'n aangename tyd om daar te vertoef, stel ek voor daar word na die toestand van die teerpaaie gekyk. Daar is baie slaggate en vir so 'n toeriste-aantreklikheid, veral buitelandse toeriste, skep die teerpaaie nie n goeie prentjie nie."
Lynnwood, Escape From Johannesburg
Wild Fig Garden Apartments"Ek kan nie dink daar is iets om op te verbeter nie, dit is klaar uitstekend."
Moreletapark, Escape From Johannesburg
LilyRose on Rutgers"Very central if you need a place to stay in Pretoria East."
Erasmuskloof, Escape From Johannesburg
1 La Castello"Veilige omgewing en verkeer veral nie te besig na Fairie Glen Hospitaal toe nie."
Parys, Escape From Johannesburg
Arvore Selfsorg"As straatnaamborde weer aangebring kan word, sal dit 'n pluspunt wees."
Parys, Escape From Johannesburg
Kondensmelk"Mal oor Parys, het daar grootgeword en lief die plek, net jammer van die vreeslike slaggate en ook die verval van die ou begraafplaas."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Bietjie Bosveld Lodge"Soos enige studentedorp, baie lewendig en opvallendend skoon."